Dear @TheCourierGuy_
I've been getting loads of SMS's about an amount that is outstanding and that should be paid on a parcel. Thing is - I can't recall ordering anything. It takes me to this website, but the URL is dodgy. I'm guessing it's a scam?
@zilevandamme I've been way to opinionated online about that dumpster fire of a country to visit anytime soon. 😂
I refuse to delete all socials to be able to enter a country. Being kidnapped or shot in the street by masked ICE incels... Not on my bucket list!! Might go to the next one.
@jfjoubert What I don't like about this is that it inevitably allows a basket of deplorable fascists to claim Afrikanerdom. I don't know what the solution is, but if all sensible people abandon the tribe, many otherwise well meaning people get radicalised.
@PetruViljoen@SolidariDirk Daar word gepraat van "Trump Derangement Syndrome". Die idee is dat kritici van Trump heeltemal oorboord gaan met hul besware en byna histeries word. Ek dink die ware "derangement" lê by dié wat na die wêreld se mees ongoddelike man kyk en 'n messias sien.
@SolidariDirk Wel die pedofilie en seksuele aanranding is 'n redelike goeie eerste rede om nie van iemand te hou nie. Vertel jy dalk vir my - hoekom pla dit jou nie?
@kalliekriel En dis reg so. Hy moenie stilbly omdat daar intimidasie is nie. Hy moet eerder sy groot bek hou en 'n bietjie reflekteer. Dan sal intellektuele eerlikheid hom tot stilswye bring.
@SRampora@kalliekriel@afriforum Die man het nie skaamte nie. Skaamte benodig 'n ruggraat. Hy het wel 'n effektiewe besigheidsmodel. Smokkel met vrees en speel slagoffer as hy in 'n hoek gedruk word.
@WillemPotZA@kalliekriel@afriforum Exactly. Hy smokkel met vrees. Kallie jaag oumense skrik op die lyf met 'n spul leuens, en Afriforum lag al die pad bank toe. 'n Sotlike, jammerlike spul. En 'crybaby' van die jaar...
@kalliekriel@afriforum Kallie kla oor leuens en disinformasie is mal snaaks. Dit is soos kersvader wat kla oor kersbome en geskenke. Kallie, ou oom, woorde kan nie beskryf hoe jammerlik en bespotlik jy in die oë van gekwalifiseerde Afrikaners is nie.
@HeinzZzA@kalliekriel@afriforum Daars 'n klein, half brein dood groep Afrikaners wat vir jou en Kallie ondersteun. Dan is daar 'n ietwat groter groep bang mense wat vir Kallie en sy maatjies geld gee om Amerika toe te vlieg en hulself te gaan bejammer. Afriforum en sy drek verkoop vrees. Dis al.