Ek was nog altyd die een wat jou probeer vang het terwyl ek van kranse afbliksem, jou probeer optel het terwyl ek vasgetrap in die grond lê, jou in die lug opgegooi het sodat jy kan vlieg. Ek was nog altyd die een wat jou probeer vang het, en ek het, jy het gekies om te laat gaan
Jy het my gebliksem , met jou donnerse lag..
En ek wil jou vergeet, maar ek bly wag, in God is jou salf, maar jou kroon is vals.
So ek gaan ophou skryf
oor jou siel en lyf🔥😊..
My ouma se vriendin van sestig jaar is Sondag oorlede en sy sê dit was moeilik om my oupa te verloor, "maar om my beste maatjie te vat is die seerste wat God my kon maak".