@NathiMthethwaSA@SwaTwee Good day ambassador. I am a journalist writing about this story. I would like to ask your comment. How can I get in touch with you? Did you resolve this matter?
Mense volg 'n regstreekse uitsending van @AlJazeera op 'n grootskerm terwyl adv. Max du Plessis Suid-Afrika se saak maak in die internasionale geregshof in Den Haag. @Netwerk24 in Nederland.
'n Regstreekse TV-uitsending word op 'n grootskerm uitgesaai by die area waar die betoging in Den Haag plaasvind. Mense skree "vry Palestina" oor luidsprekers. @Netwerk24 uit Nederland.
Thanks SA for a great idea - we back the bokke just like you do, and so we're changing our name for the week. Because game recognises game!
https://t.co/sOP11JWadO
Die oudprokureur Peet Viljoen van Die real housewives van Pretoria-faam het ’n dagvaarding van R20 miljoen ingedien teen ’n vervaardiger van die ondersoekende-joernalistiekprogram Carte Blanche. || @anevanzyl16
https://t.co/dX5VXoNOBr
Just had the most amazing tapas lunch at Sunbird restaurant in Melkbos! The flavours were out of this world and the atmosphere was unbeatable. Highly recommended 👌