🥰🥰As Tessa saamstem; dan is dit so! Skryf nóú in vir die 13de seisoen van #BoerSoeknVrou en jy mag dalk net so gelukkig soos #BoerWillem wees 👉https://t.co/afz6MbkEk3
So sad that at a time like this, a time of mourning and true sadness at the loss of a loved one, a statement likes this needs to be issued to ask that the Small family’s privacy be respected. Please...
Juf Emsie rapporteer dat Mieke Prinsloo is ‘n week gelede gediagnoseer met Diabetes. Zanro Steyn se mamma het die inisiatief geneem om vandag deel te wees van die Diabetes bewusmaking veldtog. Sy het vir almal in die... https://t.co/jeYWoM2OvM
@FichiesBloem Baie dankie aan die onderwysers gaan nie name noem nie. Hulle het almal n invloed op my kinders Chrisnie en Joané du Preez: Welpies personeel, Graad R personeel en dan al die Fichie onderwysers. En ja julle het ook n invloed op my lewe. Baie dankie daar voor. Trotse ouer