Hierdie week op die laaste episode van hierdie #Authentiek seisoen vergesel Pierre Breytenbach, Mathys Roets op sy tog Lesotho ๐ฑ๐ธ toe ๐บ
Hier sien ons Breytenbach agter die skerms van die animasiefilm Sneeukoningin โ๏ธ
Skakel Woensdagaand om 19:30 in op @SABC_2 om meer te leer
Hierdie week op die laaste episode van hierdie @AuthentiekOn2 seisoen vergesel Pierre Breytenbach, @MathysRoets op sy tog Lesotho ๐ฑ๐ธ toe ๐บ
Breytenbach is ล bekende akteur, aanbieder en komediant. ๐
Skakel Woensdagaand om 19:30 in op @SABC_2 om meer te leer.
#HetJyGeweet dat Lesotho die hoogste land ter wรชreld is?
Geen ander land kan spog met ล hoogte van 1400m nie en dus is hul bynaam โkoninkryk van die lugโ so gepas โ๏ธ
Skakel volgende Woensdag in om 19:30 op @SABC_2 om meer te leer.
Volgende week op #Authentiek toer @MathysRoets en gas Pierre Breytenbach na Lesotho ๐
Sien julle volgende Woensdag 19:30 op @SABC_2 vir die laaste episode van die seisoen.
#avontuur
Dankie aan ons kykers. Skakel weer in op Woensdag 5 Februarie op @SABC_2 vir die laaste episode van die #Authentiek seisoen vol avontuur met @MathysRoets#avontuur
#HetJyGeweet dat Stilbaai ook bekend is as die Baai van โSleeping Beautyโ ๐ค??? ๐
Vind meer uit op die volgende episode van @AuthentiekOn2 elke Woensdag om 19:30 op @SABC_2#avontuur ๐บ
#HetJyGeweet dat die Karoo ๐ต 40% van Suid-Afrika se landoppervlakte dek en oor 4 provinsies strek???
Die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Oos-Kaap & die Vrystaat.
Skakel in hierdie Woensdag om 19:30 op @SABC_2 om meer te leer ๐บ
#avontuur
#HetJyGeweet Kevin Leo is bekend as die Suid-Afrikaanse #Pavarotti ? ๐ถ
Skakel in moreaand om 19:30 op @SABC_2 om meer oor hierdie singende sjef te leer ๐บ
#avontuur