📌 https://t.co/DXTLN4wbXJ
👉Die omstrede glansegpaar Peet en Melany (Mel) Viljoen van Real Housewives van Pretoria-faam, is Dinsdag in Florida in die VSA gearresteer in verband met beweerde maande lange winkeldiefstal ten bedrae van nagenoeg $5 300 by 'n plaaslike supermark.
’n Aardbewing van 4,3 het die streek Gerasj in Iran Dinsdag getref, het die Amerikaanse agentskap vir geologiese opname gesê. 📸 Foto van die oorlog ter illustrasie.||#Iran#netwerk24#nuusinafrikaans#afrikaansenuus
https://t.co/7j3zWPCACi
Suid-Afrikaners in die Midde-Ooste het die naweek kort-kort na bomskuilings gevlug te midde van Amerika en Israel se militêre aanslag op Iran en wraakaanvalle deur Iran. ||#Iran#Israel#USA#netwerk24#nuusinafrikaans
https://t.co/JmpqBYMIwV
📌 LEES HIER: https://t.co/lOFjbCqkAl
Die Thames Valley-polisie ondersoek aantygings dat Mountbatten-Windsor vertroulike regeringsdokumente met die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein gedeel het.
#AndrewMountbattenWindsor#JeffreyEpstein
Suid-Afrika het nog genoeg water, ondanks waterkrisisse wat tans in verskeie munisipaliteite landwyd voortsleep, sê Pemmy Majodina, minister van water en sanitasie. ||#water#watercrisis#netwerk24#nuusinafrikaans#afrikaansenuus
https://t.co/9w3ax4rZEu
Byna 1 500 vegters van verskeie lande op die Afrika-vasteland is sedert 2023 gewerf om Rusland in sy oorlog teen Oekraïne te ondersteun. ||#Oekraïne#netwerk24#nuusinafrikaans#afrikaansenuus
https://t.co/W7shEi8GMF
Oudpres. Jacob Zuma (83) sal Donderdagaand se staatsrede bywoon, het Thoko Didiza, speaker van die Nasionale Vergadering, bevestig. ||#JacobZuma#netwerk24#nuusinafrikaans#afrikaansenuus
https://t.co/Mf2IHtSXjy
Die vlak 4-donderstorm-waarskuwing in die Overstrand-gebied bly van krag nadat swaar reënval Sondag oornag en Maandagoggend oorstromings in die gebied veroorsaak het. ||#Overstrand#netwerk24#nuusinafrikaans#afrikaansenuus
https://t.co/Qq9GaDSn75
Prasa moet miljoene rande in skadevergoeding betaal nadat ’n 24-jarige man in 2013 ernstig beseer is toe hy naby Bonteheuwel in Kaapstad uit ’n bewegende Metrorail-trein gestamp is. ||#Prasa#Kaapstad#netwerk24#nuusinafrikaans#afrikaansenuus
https://t.co/BNA3buiNRH
Die dodetal weens ’n ongeluk wat Maandag op die R553-pad naby Vanderbijlpark in Gauteng plaasgevind het, het tot 14 gestyg nadat twee leerlinge Donderdag in die hospitaal dood is. ||#Gauteng#Vanderbijlpark#netwerk24#nuusinafrikaans#afrikaansenuus https://t.co/ykwy1WX0v9