Daar word verwag dat die anc 32% van die stemme gaan kry in vlg week se plaaslike verkiesings. Stem vir die DA al hou jy nie van hulle nie, die land is in nฬ gemors met moord, korrupsie, swak diensste en werkloosheid. Die DA sal 100% beter vaar as die anc om dit aan te spreek.
Steenhuisen aanvaar junior pos nadat hy afgedank is as minister van landbou. Hy sal ook enige iets doen solank hy net langs die pappot kan sit. Die regte ding vir hom was om geheel en al uit die politiek te bedank het. Nou is sy geloofwaardigheid nul.
@MorningLiveSABC@SABCNews@SakinaKamwendo Nฬ gewonde bees veg terug, want hy weet as hy gaan lรช is dit verby. Hy weet hy moet terug veg want as hy gaan lรช en die waarheid kom uit is dit verby.