Ons almal weet jou mond water nog nadat jy Rook en Drink se nuutste episode gekyk het!
Dis tyd om jou tjoppies te laat lewe met Krygersrus Geurmiddel.
Kry joune vandag, aanlyn of by die Buffelsfontein Beesboerdery.
🌐https://t.co/owLYao5JOM
#Buffelsfontein#Buffelstoor
Ons weet almal wil 'n stukkie Buffelsfontein in hulle kroegversameling hê.
Nou kan jy joune wettig bekom!
Vergroot jou Buffelsfontein glasversameling op die Buffelstoor vandag!
🌐https://t.co/owLYao5JOM
#Buffelsfontein#Buffelstoor#Brandewynglas
As jy vandag ronddwaal by Innibos...PASOP!
Daar’s ‘n 𝗕𝗨𝗙𝗙𝗘𝗟 los, laaste gesien by stalletjie 158 en 159. Met al jou gunsteling Buffelsfontein-produkte op een plek, klink dit soos die plek waar jy wil wees.
2-4 Julie. Innibos. Ons sien jou daar!
#Innibos#Buffelsfontein
Dis tyd om die 𝗕𝗨𝗙𝗙𝗘𝗟 uit die stad te haal en hom Innibos te sit!
Balsakke, Bekers, Baard-olie en al die res van jou Buffelsfontein-gunstelinge. Van 2-4 Julie by stalletjie 158 en 159.
Maak seker ons sien jou daar!
#Innibos#Buffelsfontein
Wat het die geskiedenis van die AK-47, die herkoms van Grigori Raspoetin en die gevaar van 'n poep inhou, in gemeen? Dit is enkele van die temas wat Meyer le Roux in dié boek takel.
Kry jou kopie vandag op die Buffelstoor. 🌐https://t.co/kqeuusIw52
#Buffelstoor#Buffelsfontein
Op soek na iets spesiaal vir die doring in jou lewe? Buffelsfontein Stadstrappers is die ideale geskenk om te wys hoe lief jy hom het!
https://t.co/X6dhWQfRqj
.
.
.
#buffelsfontein#buffelsfonteinbrandewyn#buffelstoor
Elke tree vertel ’n storie – en jou skoene dra dit saam met trots. Duursaam, gemaklik en gemaak vir enigiets van ’n braai tot die langpad.
https://t.co/KX4AwiCATF
.
.
.
#buffelsfonteinbrandewyn#buffelstoor#buffelsfontein
‘n Bles is nie noodwendig ‘n mooi ding nie. Dis minder mooi as dit soos ‘n blink rooi puisie tussen jou hare uittroon – en dis boonop gevaarlik. Gebruik hierdie Desember Buffelsfontein Bles-Gries om daai bles (en ook jou hele lyf) te beskerm teen die Afrikason. Hierdie is ook die perfekte geskenk om aan iemand te gee wat nie weet hy is bles nie. Klik hier om te koop: https://t.co/DIY9Mxpxvt