Ons stel bekend, die Kunsregisseur van Ellen, Die Ellen Pakkies Storie, Bathoni Robinson
Lees meer 👇🏼
https://t.co/47WrJlCn5U
#DieEllenPakkiesStorie#EllenPakkies
In fliekteaters vanaf 7 September 2018
As my vriendin my whatsapp om te vra wie is die Afrikaanse sanger in die nuutste @huisgenoot fotoblokraai @LennieMuller 🤔😊
Hoe kan sy nie weet nie 🤦♀️ dink ek sal haar my CD moet leen 😜