Chronic Obstructive Pulmonary: Disease (COPD) is a lung disease that includes chronic bronchitis and emphysema.
In 80-90% of cases, it is caused by smoking. Other causes of COPD can include:
✅genetic reasons (alpha-1 antitrypsin deficiency)
✅occupational dusts and chemicals
Ek bid en ek glo dat 3k nie weer ñ reaksie sal hê op die vaccine nie. As dit die Here se wil is, kan my dubbel long oorplanting teen November plaasvind afhangend van ñ donor.
More. Ek wil dankie sêvir almal se gebede. Ek was uit die hospitaal en begin Augustus weer in en laasweek weer uit. 🙈Ek spot al en sêek gaan vir my maandelikse "service & oil change". Ek moet egter steeds gaan die 2eek vir my 2de vaccine @Blondy123abc
This girl wants this video to be spread and seen by as many people as possible. I'm doing what I can. Her mom and a soldier who tried to protect them were both shot in #Ukraine yesterday by Russian troops. It's really hard to watch and is heartbreaking. REALITY #StandWithUkraine
Zoom in en Dan Lees julle wat die BurgerMeester van Carnavon vd wittes se.. Hy se hys moeg vir ons wit etters en Sal ons afdryf/vervreem van ons plase/huise. KASTIGE RET.. Ek wens almal kan nou weereens sien hoe RASSISTIES en HATIG van hulle is teenoor die blankes! 😡