Meer as 10 000 mense het vandag van die Voortrekkermonument na Vryheidspark gestap om protes teen die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela-wet) aan te teken. https://t.co/IDS4X90OTG
Dit het tyd geword dat vroue ook hul veiligheid in hul eie hande neem. Belê in veiligheidsopleiding en leer hoe om jouself te beskerm en te beveilig – selfs al besit jy nie ’n vuurwapen nie. Onthou, as jy weet hoe om jouself te beskerm, kan jy ook die mense om jou beskerm.
Vandag word die eerste nuwe Afrikaanse skool wat in 30 jaar gebou word, bekend gestel: Gimnasium Pretoria. Dit word opgerig in die Akademia, Soltech, Solidariteit familie, en @Saai_org is trots om daarmee te assosieer https://t.co/mJevh523AT
Another court victory for AfriForum: Thank you to @afriforum's legal team for helping us to prevent another #LifeEsidimeni. AfriForum and Sunfield Home won its case to prevent sixty-seven (67) physically and
intellectually disabled persons from being removed from Sunfield Home or not being funded sufficiently by the state.
In the past five years, only five new schools were built in Gauteng, while the amount of children at public schools in the province has increased by 381 950. The ANC needs to take some time off from blaming everyone else for the government's failures to build some schools.
Dit was ’n Khaki-klap wat nog lank deur die Wankhede-stadion gaan weergalm. Dit is immers die hardste wat Engeland nóg geklap is – hul grootste eendag-nederlaag ooit.
@ProteasMenCSA#CWC23@cricketworldcup#RSAvENG
https://t.co/3SBwxu50oI
@skalabrak https://t.co/8pPruz8JPk
@KaapseCapeForum@AfriForumTV en Blueavo Productions, het hierdie dokumentêr saamgestel om te verduidelik wat die rede hiervoor is. @JPKEYTER @heintweets . Dit is die storie op meeste vissers dorpies.
26 AfriForum-buurtwagvrywilligers het die organisasie se negende protospankursus, wat in Orania aangebied is, suksesvol voltooi.
https://t.co/HJiF79nu2R
The BELA legislation follows the simple ANC dictate: hide your failures by blaming others.
Afrikaans schools are less than 5% of the total public schools, and still this malevolent bunch will try to exterminate Afrikaans schools through legislation.
Expect fierce opposition
@afriforum het vandag in samewerking met #forumsekuriteit standpunt ingeneem en gewys ons sal nie langer toekyk hoe misdadigers amok saai in ons gemeenskappe nie.
Die 3 het in 2020 vir Dries en Mariaan Nieuwoudt op hul hoewe buite Pretoria aangeval. Al 3 was ten tyde van die aanval uit op parool. Dries het ná die aanval gesterf.
@afriforum se traumaeenheid het die gesin ondersteun ná die aanval
Drie plaasaanvallers is vandag lewenslank tronk toe gestuur vir moord. Hulle het ook 7 jaar vir poging tot moord & 15 jaar vir roof met verswarende omstandighede gekry. Een beskuldigde het nog 5 jaar vir onwettige besit van n vuurwapen & 2 jaar vir besit van ammunisie ontvang