Vriende ons is g’n slawe van die regering nie, ons is burgers van die land. Skakel môre, 7 September, om 10:00 op Solidariteit se Facebook-blad in vir 'n regstreekse bankgesprek met my en @cpm747 Ons gaan 'n belastingskokverslag bekendstel. #BelastingProtes
#InDieNuus
Solidarity says it has started a legal process to stop the proposed NSSF and mandatory state-controlled pension fund in its tracks. @SolidariDirk https://t.co/APGz0a58Wu
Na @solidariteit hul op terme geplaas het, is die waansin gestop.
Die toekoms verg volgehoue weerstand teen 'n regering wat geld spandeer wat hulle nie verdien nie en gevolge veroorsaak wat hulle nie dra nie.
Hierdie is 'n marathon nie 'n naelloop nie.
https://t.co/ven28Xo7h8
Enoch Godongwana op finansies beteken dat die stryd om pensioene veel erger gaan word.
Ons durf nie hier 'n tree terugstaan nie. Spaargeld mag nie steelgeld word nie.
#cabinetreshuffle#Ramaphosa
Ramaphosa wat Staatsekuriteit onder die presidensie inskuif dui op 'n President wat sy eie kabinet nie vertrou nie.
Zuma het die SSA gebruik om politieke opponente te probeer uitknikker.
Die faksiegeveg is nie verby nie, dit het net begin.
#cabinetreshuffle#Ramaphosa
Dis ongelooflik.
As dit 'n mislukte staatsgreep was, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis.
As dit nie was nie, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis.
'n President wat erken die staat bestaan nie.
#Ramaphosa
@Arfness Wow. Still stinging, three days later. The actual content of the video blows up your narrative, yet you insist on using the title and description only.
It's simple.
You misrepresented our views for retweets and likes.
You got caught out.
Take the L and move on.
I'm done here.
@JahniDeVilliers Hi @JahniDeVilliers, wanneer ons ad-hominem toe gaan is wanneer ek uit is. Sterkte met jou pogings om wanvoorstellings rondom ons standpunte te doen, dit lyk of dit iets is wat jou aan die gang hou so ek gun jou dit.