Het jy #WatDitVat? π€
Skryf dan in vir @kykNETtv se splinternuwe realiteitsprogram waar Loki Rothman sy kennis en ervaring in die musiekindustrie inspan om vas te stel wat dit vat om βn popster te word. π
Jinne tannie ek dink @desire_gardner het vir Nathan gebreek ππ€£ππ€£ππ€£ππ€£. Hy kla van sy maag is seer ππππππππππ. Eerste ding te wat hy sΓͺ is, dis mos dingetjie van Suidooster π€, gaan weer lekker lag vanaand π. Hy vra is daar nog? Want dis kwai ππ
@WilnaIce
@desire_gardner My eerste keer in die hospitaal het ek ook nie geweet wat om met panty te maak nie ππ€£, so Magda het dit innie kol gehad. Magda praat nie net namens middeljarige vrouens nie, baie vrouens kan relate op een of ander manier. My obese sit ook hier ππ€£.Uitstekend geskryf en vertolk
Ek het my dag sommer reg begin! Magda se sΓͺ goed het my in stitches ππ€£. Sy is sommer opreg en nie op haar bek geval nie. Al is ek nie middeljarig nie sal ek ook leef in my sekondes, want niks is beloof nie. Waardeer julle ouers jongmense en wees daar vir hulle.
@desire_gardner
Ek het soveel in gemeen met Magda Louw @desire_gardner π , behalwe ek kry nog π¦π¦ as my man my soen π Wat Ε lekker @kykNETtv film deur jou geskryf en ek het omtrent lekker gelag π€£π€£ Welgedaan ππππ
Dis Sondag Vadersdag. Wat beplan julle vir hierdie spesiale dag (outing, spesiale geskenke, disse, ens.)? Laat weet ons onder in die kommentaarveld. Jou Kuier is slegs R21 by jou naaste Kuier-winkel. Kry dit vandag nΓ³g. ππ
Dankie vir die kuier elke aand in ons voorhuis, dankie vir al die trane en gelag. Jy word alreeds gemis en sterkte met wat volgende is vir jou. β€οΈπ