Hierdie week toer @HennieBosman4 en @HellingerNicole na Velddrift op die Weskus tot by Citrusdal in die Sederberge! Kom geniet 'n harder en mossels saam met ons Saterdag om 19:30 op @kyknettv! Lekker langpad musiek van @DouvoordagBand π΅
| @blixemZA |
Skakel in! @HennieBosman4 & @HellingerNicole het weer pret-belaaide avonture in seisoen 2 wat amptelik afskop op @kykNETtv vanaf 8 Oktober! Dankie aan @DouvoordagBand vir hierdie pragtige lied vir ons promo, hier is die skakel : https://t.co/POvWWTpPfn
| @blixemZA |
Agter die skerms: In die eerste seisoen het kykers bekend geraak met @HennieBosman4 se groot vrees vir hoogtes. Desnieteenstaande, het hy die Knysna Ziplines aangedurf. Het hy dit geniet? Kyk en oordeel maar self! π
| @kykNETtv | @blixemZA |
Ons vriende by @FairviewWine and Cheese in Paarl bederf ons in hierdie komende reeks met ongelooflike produkte! Hier is @HennieBosman4 & @HellingerNicole se platter in die boomhuisie by Whiskey Creek in Tsitsikamma!
| @kykNETtv | @blixemZA |
Wat is dan lekkerder aan die einde van 'n lekker bedrywige skietdag, as 'n yskoue @drinkbrooks Hard Seltzer op die strand? Vrugtegeur Vodka gemeng met vars fonteinwater... wag tot julle sien wat @HellingerNicole met dit gedoen het in haar calamari resep!
| @kykNETtv | @blixemZA |
Dankie aan https://t.co/OeA4iS5Dgu Bait & Tackle vir al die visgereedskap en toebehore waarmee @HennieBosman4 & @HellingerNicole kan lyne natmaak! Ons het ongelooflike tjokka gevang saam met die crew van die Southern Star vistreiler!
| @kykNETtv | @blixemZA |