Creative @OFM9497. Running commentary on life, the universe, everything - whether you like it, or not... Follow at own peril (views expressed are my own).
Aandag alle #woord en #wyn liefhebbers: kom kyk Versnit/VersNut en staan ’n kans om twee bottels van #Maanvrou se gunsteling wyne te wen! Vul die besigheidskaartjie inskrywingvorm in en bring dit saam na die lokaal vir die gelukstrekking. Geen onder 18s.