@RSG Dokumentêr: Do, 12 MRT, 8nm. O, Vloek! Om te swets of nie? 😉 Vloek jy net tussen jou pêlle en glad nie wanneer jy by jou Ma is nie? Wat gebeur in ons breine wanneer ons vloek, en kan 'n kraswoord stres- en pynverligting bring? Luister Do om 8 na dié insiggewende dokkie! ☺️
#Devi#NewEpisode#Sunday
18:00 @eTV (194)
18:30 @eNCA (403)
Rumbles at the #InsuranceSETA@INSETA001 ... learners claiming to have not received their certificates after training - holding them back from improving their lives.
Court cases and denials.
We sit down with the CEO of this organisation which is funded to the tune of over R600m per year.
[COMING UP] A huge cloud hanging over the Insurance Sector Education and Training Authority. Accusations of questionable tenders and self-enrichment. @Devi_HQ speaks to Inseta CEO. Catch this week's episode of the Devi show on Sunday at 6:30pm on eNCA, #DStv403.
Beautiful tribute. Rest In Power #DerekWatts you have been a fixture on our screens for so many years and you gave us the very best of you... Thank you for your great passion and talent for journalism and broadcasting! 🕊️🕊️ #RIPDerekWatts
@zarsg Dokumentêr|Donderdag|20:00 - Lucy is weg. Diere is lojaal, opreg en gee liefde sonder voorwaarde. En, dis so seer wanneer ons moet groet.
#belovedpet
@zarsg DOKUMENTÊR|DO|20:00 Dis byna 'n jaar sedert my Lucy oor die reënboogbrug gedraf het. In Lucy is weg, skyn ek die lig op d verhouding ts d mens & troeteldiere, die seer wanneer dit tyd is om te groet, en die lewenslesse wat ons by ons diere kan leer.
https://t.co/TypuQWWvaL
RSG|VANAAND|20:00|@zarsg EPS 2 vd reeks Genadedood: Om te Sterf met Genade. Wat is d etiese, morele & godsdienstige argumente teen d wettiging v genadedood in SA & hoe word dit internasionaal toegepas waar dit gewettig is?
Spits jou ore vanaand 20:00 op @ZARSGRSG. Eps 2 vd dokumentêre reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Hoe word genadedood internasionaal toegepas; en wat is die etiese, morele en godsdienstige argumente teen die wettiging van genadedood in SA?
RSG|DONDERDAG|20:00|EPS 2 vd @ZARSG reeks, Genadedood: Om te Sterf met Genade. Etiese, morele en godsdiensdienstige argumente téén die wettiging van genadedood in SA word beredeneer. Groepe wat daarteen gekant is, is bekommerd dat die wettiging tot misbruik van die wet kan lei.
SPITS jou ore!
Vanaand|20:00|@ZARSG|EPS1|Genadedood: Om te Sterf met Genade waar argumente vir genadedood beredeneer word. Wat bepaal die SA regstelsel en ons Grondwet, en watter sake is al in ons howe aangehoor hieroor? @seandavison vertel hkm hy 3 mans help om te sterf.