Salute en chaisana die kroon. Lost my swag on Mxit many-a-moola ago. Aspiring 7de Laan extra. 80s music and Ford Grenadas. Wears an unisex robe during work time
I see all Corona virus travellers in RSA was cleared....cant help to think that they might quarantined a few travellers last night with the Black Label virus at some roadblocks....
@carbon_boy Ha ha green for go, red for dont kick the f*ckin ball.....but rassie is shrewd.. they knew they would win so i think they wanted a mediocre performance....maar ja n wen is n wen
Wat de f** is Rassie se plan om vir faf te laat skop konstant. Last pollard hoeke toe en maul.....Rassie se benadering is absurd. Faf is duidelik onder instruksies. Laat faf speel vir n slag.....bokke sal wen maar donner dis n gesukkel...maar ja wen is wen
Rassie moet sy PR sirkus ook stop.....Hansen hom geskool en soos n poephol laat lyk na game. Ek het nie bok wen verwsg nie maar hel dit was droewige spelplan....sefs Nickelback se shows bied iets meer
Bokke het takties weer uit die spreekwoordelik Quantum uitgefok....Reinach oplossing as jy wil takties skop. Gee faf sy flair. Herschel n super sub..Garces was kak maar ons was weer n rugbyles geleer....pas aan by jou wedstrydomstandighede....mampimpi en Am i reserve comment.