R2,2 miljoen, 4-slaapkamerhuis in Hermanusdoorns landgoed, https://t.co/t90ZBziARQ twee badkamers. Heffing R3600 per maand. 50 km in regte lyn vanaf enige 'nedersetting'. 078-463-2553, Grové Erasmus.
TE KOOP: 428 HA WILDS- EN LEEFSTYLPLAAS – MARKEN, LIMPOPO, R6.,9 miljoen.
078-463-2553, Grové Erasmus, real Estate Services.
https://t.co/3lKUpXYNCp
Waterberg-bosveldplaas met verblyf, jaggeriewe.
Waarom Marken?
- ’n Bosveldgebied met ’n gevestigde jagkultuur
- Groot omliggende plase en ’n rustige, ylbevolkte omgewing
- Geskik vir naweekwegbreke, jag en moontlike natuurtoerisme
- ’n Afgesonderde Waterberg-bosveldleefstyl
Huise:
Twee moderne huise.
Elke huis met:
- Twee slaapkamers, elk met ’n eie badkamer
- ’n Oopplan-kombuis, eetarea en sitkamer
- ’n Lapa met braai en boma
- ’n Dubbelmotorhuis en motorafdak
- ’n Gevestigde tuin
Ou plaashuis kort opknapping.
- Vier slaapkamers en twee badkamers
- Kombuis met spens en eetarea
- Sitkamer en braaikamer
Afsonderlike woonstel:
- Een slaapkamer en een badkamer
- Kombuis en sitkamer
Jagterskamp:
- Vyf kamers en twee badkamers
- Kombuis en braai-area
- Toegerus met beddegoed en kombuisgerei
Daar is ook werknemersverblyf.
## Infrastruktuur en water
- Groot sinkstoor
- Twee voëlhokke
- Instapkoelkamer en vleisverwerkingsgeriewe
- Twee toegeruste boorgate en nog een boorgat wat nie toegerus is nie
- Watervoorsiening vir huishoudelike gebruik en wild, volgens die aangelewerde beskrywing
## Wild — geskatte getalle
- 1 eland
- Ongeveer 5 springbokke
- Ongeveer 16 koedoes
- Ongeveer 7 waterbokke
- Ongeveer 200 rooibokke
- Swartrooibokke (*split*-ooie, soos in die oorspronklike beskrywing aangedui)
- Ander kleiner wild
Die huidige getalle en watter wild by die verkoop ingesluit is, moet bevestig word.
## Grond en kampe
Die plaas is volgens die beskrywing volledig met wildheining omhein. Daar is teelkampe met elektriese omheining en verskeie ander kampe van ongeveer 17, 18 en 25 hektaar, asook groter gedeeltes. Die plaas word vir wildboerdery en jag aangebied.
## Registrasie en toestand
BKen jy kan ledebelang verander, BTW-geregistreerd.
Geen elektriese voldoeningsertifikaat. die eiendom word voetstoots aangebied.
Bel 078-463-2553, Grové Erasmus.
Real Estate Services.
Verwysing PR1764
@saintjavelin Check this out... You are paid paid bot of the Soros Foundation.
Troll, explain this without the usual UkoNazi word salad.
https://t.co/h4tiADw72d
Die prys op papier verseker nie altyd geld in jou bankrekening.
Ek het dit ook al gehoor: "Grové, 'n agent het gesê my plaas is R10 miljoen werd."
Toe vra ek: "Waar is sy koper, hoeveel koper afsprake
het hy al gebring, en was daar al 'n skriftelike aanbod?"
Dit is maklik om 'n groot nommer op 'n kontrak te skryf.
Dit kos die agent niks. Maar vir jou as verkoper kos dit alles.
'n Plaas wat te duur in die mark staan, word koud. Die mark sien dit raak. Die mark loop by hom verby. En na 6-12 maande dink kopers dat daar iets fout is met die grond.
As 'n koper nie 40% of 50% deposito kan wys voor hy jou hek oopmaak nie, is hy nie 'n koper nie. Hy is 'n ryer. En as jou agent sy finansiering nie vooraf gekwalifiseer het, hang jou lewe vir 90 dae in die lug terwyl die bank
uiteindelik "nee" sê.
Jou plaas is jou pensioen.
Moenie dit nie aan die hoop van 'n dromer bind.
Wil jy jou grond in Ellisras,, Vaalwater of Thabazimbi area verkoop?
Ek vra kopers eers oor hul geldsake, voor ons jou plaas hek opmaak
Stuur vir 'n WhatsApp met die woorde: "Ek wil VERKOOP".
Grové Erasmus. 078-463-2553.
Real Estate Services.
*********
Verwysing: V8K2QM / Z4R9T
Plaaseienaar: wonder jy of jou grond se volgende hoofstuk begin?
https://t.co/i9vgBH5RQW
Huldeblyk aan die plaas Haakdoornboom, Theuns Vogel en Bosveld-erfenis.
Bel my 078-463-2553, of Whatsapp EK WIL VERKOOP.
#bosveld#wildplaas#gamefarm#borehole#bushveld#limpopo #waterberg #plaaslewe #jag #familie
Sleutelwoorde / Keywords (kopie-plak vir metadata):
game farm share, bushveld farm for sale, wildlife farm Waterberg, Limpopo farm, inside game fence, borehole water, cattle grazing, off-grid potential, BK share purchase, South Africa farm, bosveld plaas te koop, wildplaas, binneplaas, boorgat, soetveld, jag, honde, familie
game farm share, bushveld smallholding, wildlife farm for sale, borehole water, cattle grazing, inside game fence, BK share purchase, Limpopo farm, Waterberg property, quiet retreat, off-grid potential,
grove erasmus real estate services
bosveld boerderij te koop, wildplaas aandeel koop, boorgat water, binneplaas wild omheining, plattelandsgrond Zuid-Afrika, jacht en familie erfgoed..
ref: JWG016