Wanneer laas het jy Verloor Myself se video behoorlik gesien? Daar was vir lank nie โn behoorlike weergawe op die internet nie, maar danksy @BlixemTV is daar nou weer een. Jy kan dit hier kyk: https://t.co/SgehFtqCTo
Ons het nie altyd sรณ uitsig backstage nie! Wow! Dankie @sndprocoza en almal wat daar was vir gisteraand se lekker @glaskas show by Augusta View in George!