Hierdie gesprek tussen my & @TheGooseBoer vroeër hierdie jaar is steeds een van my gunsteling podsending episodes.
Wie is die Afrikaners?
https://t.co/8SWBVE6UvN
Dankie vir die oorweldigende ondersteuning!
Ons is die enigste studenteorganisasie wat veg om Afrikaans te behou op Maties.
Ons kan slegs studente bystaan as die publiek, ouers, alumni op hul beurt vir ons bystaan.
Maak asseblief 'n skenking hier:
https://t.co/ZKFHeBhsmg
NUUS |
Uitvoerende Komitee van US se Senaat stem vir afskaffing van Afrikaanse onderrig ten spyte van sterk opposisie deur senaatslede, studente en gemeenskapsleiers.
https://t.co/Jyq0TH77Ld
"Die studenteorganisasie @StudentePlein is diep bekommerd daaroor dat die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuur nou al vir ‘n week nadat klagtes rondom die afdwing van Engels in verskeie koshuise ontvang is, steeds daarin versuim om proaktief op te tree."
Dankie vir die oorweldigende ondersteuning!
Ons is die enigste studenteorganisasie wat veg om Afrikaans te behou op Maties.
Ons kan slegs studente bystaan as die publiek, ouers, alumni op hul beurt vir ons bystaan.
Maak asseblief 'n skenking hier:
https://t.co/DK5YAekqa5
Tesla announces in SEC filing it bought $1,5 billion worth of #Bitcoin in January, and will begin accepting it as payment for their goods. The preferred currency of rocket ship builders and Mars explorers. Enjoy the ride 🚀🌕 https://t.co/Pzu0GchVee
Your sarcasm is noted. Now allow me to respond appropriately. Your entire organisation is cordially invited to engorge themselves on my big black cock. Fuck. The. IRR.
Taal is nie net 'n akademiese element in 'n student sê Universiteit ervaring nie, dit speel ook 'n baie belangrike kulturele en sosiale rol.
Dus bied StudentePlein nie net akademiese hulpbronne vir studente nie, maar ook kulturele en sosiale bystand in Afrikaans.