@Zamalek2179945 We all are who we are behind the filters and masks. With scars on bodies and hearts. It formed us an made us who we are. Don't look too hard in the mirror. Be who you are.
Laat gaan wat jy nie kan beheer nie, en gee dit oor aan die Een wat nooit foute maak nie.
Gee vandag al jou bekommernisse, vrese en onsekerheid aan die Here oor.
Ek weet dat Hy in beheer is,
al verstaan ek nie alles nie. Goeiemôre, seënwense🙌🏻
@Nina_clo Baie dankie 😊 Nog nie verbetering nie maar ook darem nie agteruitgang nie. So ek kyk nog vorentoe, al is die paadjie nog lank. Ek vat elke dag soos hy kom en is dankbaar vir wat hy bring.
@dksmurf995@Saffa_GenXer 😂 So right. But on the other hand you guys struggle to "sokkie", we can't all be good at everything! As long as we can respectfully laugh at each other, learn from each other, and have fun together like those in the video, then all is good. Who cares what it looks like 😂😂