Top Tweets for #Bekendstelling
Prof. Danie Goosen, uitvoerende hoof: Akademie by Akademia, se boek, 𝐷𝑖𝑒 𝑂𝑛𝑣𝑜𝑙𝑡𝑜𝑜𝑖𝑑𝑒 𝐺𝑒𝑠𝑝𝑟𝑒𝑘: 𝑉𝑒𝑟𝑠𝑎𝑚𝑒𝑙𝑤𝑒𝑟𝑘𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝐷𝑎𝑛𝑖𝑒 𝐺𝑜𝑜𝑠𝑒𝑛 1993-2013, is op ʼn luisterryke wyse aan die Fontie-gemeenskap bekendgestel.
#MyAkademia #Bekendstelling

#Bekendstelling 🤩 Die feestreffer FEMME IS FATALE - 'n Kabaret met Elzabe Zietsman is 15 Junie op die Centurion Teater se planke!
'n Kabaret oor drome, liefde, vriendskap, aanvaarding, vrouwees... en moord.
✅ Dond, 15 Junie 2023
⌚ 19h30
🎫 R200 pp
📲 Bespreek: https://t.co/R05YVfmRDV / Whatsapp
Verhoogveteraan Elzabé Zietsman met Tony Bentel op klavier in ‘n snydende kabaret – Femme is Fatale.
Marna voel soos ‘n Safari pruimedant nadat Koos, haar man van 30 jaar, haar gelos het vir ‘n bloedjong bloeisel. Sy kry vir die heel eerste keer vir haar ‘n hond en maak planne om vir haar dogters in Australië te gaan kuier. Lian weet van kleins af sy is in die verkeerde lyf. Sy werk in die Vaal Mall en spaar elke sent wat sy kan vir hormoon terapie en die nodige operasies sodat sy kan wees wie sy regtig is. Khanyi maak huise skoon en droom daarvan om skoonheidsterapie te gaan studeer. Sy loop lang afstande elke dag werk toe en terug, sodat sy kan geld spaar en so die domestic worker siklus van die vrouens in haar familie kan breek. Wat gaan verhoed dat hierdie drie vroue hulle drome verwesenlik? Ons hoor die heeltyd van geslagsgebaseerde geweld, maar niemand luister nie.
Elzabe Zietsman is “going to try her best to make you listen. And with a script which is as blunt and blistering as it is determined, she hits where it hurts most. Being the veteran she is, there’s not a note, a line or a hair out of place and she shows what contemporary cabaret can achieve when done with heartfelt honesty. It’s a courageous and memorable performance.” – Diane De Beer
Femme is Fatale is ‘n oorspronklike kabaret, in opdrag van Elzabé geskryf deur Bruce J Little. Dit staan onder regie van Eloise Clasen.
🏆 Femme is Fatale het al twee gesiene benoemings ontvang in die kategorie Beste Musiekgedrewe Produksie – Woordfees 2022 en ‘n Fiësta 2023.
#GaloreSAEntertainment
#UnfoldGSA
#centurionteater

#Bekendstelling: Van die Rak af - met Lizz Meiring Amptelik! 🤩 'n Splinternuwe vertoning vir 2023! Gedebuteer by die KKNK!
✅ Sat, 17 Junie 2023
⌚ 19h30
🎫 R180pp
📲 Bespreek hier kaartjies: https://t.co/P8x7gGQqxS
Ten Bate van SAACA - Southern Africa Animal Cancer Association ❤️
“The Human Library“ is ‘n wêreldwye konsep wat ‘n paar jaar gelede in Skandinawië ontstaan het. Die konsep is op humanitêre beginsels gebaseer - met die doel om andere beter te verstaan. Soos die ou spreekwoord lui “ Onbekend is onbemind “, oftewel - ons vrees en veroordeel diegene wie ons nie verstaan nie.
Die praktiese toepassing is eenvoudig - in plaas van ‘n boek uitneem , neem jy ‘n mens uit. Die persoon (dikwels ‘n kontroversiële of gemarginaliseerde persoon) vertel jou as toehoorder - sy of haar storie. Eerlik , kaalvuis.
In die produksie “Van die rak af” - ontmoet ons sulke individue. Werklik, histories, fiktief , mitologies. Komies, tragies, satiries, tragi- komies . Elkeen van die karakters verbeeld en vertel hul unieke storie.
Maar daar is ‘n interaktiewe element : Voor die aanvang van die vertoning , ontvang die gehoor ‘n “ stembriefie” met kriptiese leidrade. Dan kies die gehoor self watter “ mense “ hul wil uitneem vir dié spesifieke opvoering .

#BEKENDSTELLING #HelpHettaHolisties #HelpHetta2021.Op die paneel: @MoniqueSteynSA, Benette Welman, Projekorganiseerder: #HelpHetta, @RenerouxSHH: Adjunk- Uitvoerende Hoof: Kommunikasie,Hannie Viljoen Solidariteit Helpende Hand – Hoof: Navorsing Skakel in: https://t.co/JbRZNIZfND

#BEKENDSTELLING @Solhelpendehand #Studiefondssentrum.Op die paneel: @flip-buys, Voorsitter van die @SBeweging, @NoethHannes, uitvoerende direkteur @Solhelpendehand, May-Li Swanepoel: student en @Stefan_Pieterse, Hoof: #HelpendeHand Studietrust.Skakel in: https://t.co/meF60ePKIp
#BEKENDSTELLING @Solhelpendehand #Studiefondssentrum . Op die paneel: @flip-buys, Voorsitter van die @SBeweging, @NoethHannes, uitvoerende direkteur @Solhelpendehand, May-Li Swanepoel: student en @Stefan_Pieterse, Hoof: #HelpendeHand Studietrust.Skakel in: https://t.co/LFMcLCl76I

#Bekendstelling #TekkiesenToks [KYK] hier na @mornesteyn se boodskap oor hierdie waardige projek! Gaan besoek gerus die webtuiste https://t.co/ahkOWBypUE vir meer inligting. https://t.co/DLa9gVCHsw @vlokskop @Vlokskop10 @solidariteit @SBeweging @ReneRouxSHH @SolidariDirk
![solhelpendehand's tweet photo. #Bekendstelling #TekkiesenToks [KYK] hier na @mornesteyn se boodskap oor hierdie waardige projek! Gaan besoek gerus die webtuiste https://t.co/ahkOWBypUE vir meer inligting. https://t.co/DLa9gVCHsw @vlokskop @Vlokskop10 @solidariteit @SBeweging @ReneRouxSHH @SolidariDirk https://t.co/GkiUXq0bTv](https://pbs.twimg.com/media/EnqS7C1W8AA-nEa.jpg)
#Bekendstelling #HelpJag se #Randperkilogram-inisiatief! Gaan loer gerus hierna! https://t.co/sdVJfvMPFv @solidariteit @SBeweging @ReneRouxSHH @NoethHannes @SolidariDirk @AppelPatriot @adamtasmusiek @wildenjag @BrinkSOS_Skole
2️⃣ DAE OOR ...
voordat @nadia_vorster se nuwe enkelsnit, VANGNET, jou hartsnare gaan roer! Dit is 'n baie spesiale liefdeslied. Het jy 'n liefde in jou lewe?
VANGNET word eksklusief deur @PretoriaFM vrygestel.
#Vangnet #Enkelsnit #Bekendstelling #NadiaVorster #PretoriaFM

Vandag was uitsonderlik. Dankie Sheen Photography Andre Schwartz #Album #Bekendstelling #DiePad Starburst Promotions Universal Musiek COproductions Gizela Arndt Fairway Hotel, Spa and Golf Resort @GuvonHotels... https://t.co/KwZphwdY93
#Bekendstelling - Solidariteit stel vandag die beroepsgilde vir kantoorpraktisyns bekend. Die gilde wat daarop gemik is om administratiewe beamptes uit verskeie rigtings op te lei en seker te maak dat hulle toegerus is om die uitdagings wat die werkplek bied kaf te draf.

Hardus Zevenster van @roep_tv: "Ons is veral trots op die geweldige hoeveelheid oorspronklike Afrikaanse Christelike inhoud op dié mediaplatform." #RoepTV.com is van 1 September beskikbaar. #Afrikaans #goeienuus #christelik #bekendstelling @maroelamedia @AtterburyTeater
. @JoBlack_BTG herinner almal by @roep_tv se #bekendstelling: "Ons is gemaak in #Hoop se naam." #Afrikaans #goeienuus #christelik #dieWaarheid @maroelamedia @AtterburyTrust

. @JoBlack_BTG vra: "Wat is jou Goliat vandag? Miskien is dit op jou pad geplaas sodat 'n Dawid in jou kan opstaan? Dit kort net een klippie, reg?" @roep_tv #Afrikaans #goeienuus #christelik #bekendstelling @maroelamedia @AtterburyTeater @lindiestrydom
So sien baie uit na @lenniemuller se #album #oogvandiestorm #bekendstelling moreaand! Ek man… https://t.co/h3hi7LdUSr
#stella #nuwemore #cd #bekendstelling was #ongelooflik! Dankie vir die cd ;) @GrootFM… https://t.co/GMiYBKy9m3
Die tafels is gedek en ons is gereed en opgewonde vir die #bekendstelling van die #KKNK se #2017program! #BeleefDit


Dankie aan @AardklopFees vir die lekker #Bekendstelling ons sien uit om deel te wees #Passie #Hartklop.

Last Seen Hashtags on Sotwe
dwarfgay
Seen from France
فروخ()***** +filter:native_video
brosis()***********(*)(*)(*) filter:native_video
Seen from Australia
snapchatsleaked
Seen from Sweden
spy cameras
Seen from Malaysia
teenageers
Seen from United States
uncle #niece
Seen from United States
ديوت_أخته_وامه_وامراته
Seen from United States
anxiouspanda
Seen from United States
Botto
Seen from Italy
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.4M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.8M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.5M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.4M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.8M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.4M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers















