Top Tweets for #Getroud
#Getroud MetRrugby star Runaldo Leighton Hendricks ( Zappa) died in a car crash on Saturday. RIP🙏Condolences to all family and friends. He will be sadly missed by all 🙏
Beluit vandag dat jy 'n deelnemer in jou maat se span is!
#JouHuwelikMaakSaak #GedugteSpan #huwelik #getroud

Hoe doeltreffend funksioneer julle as 'n eenheid saam?
#JouHuwelikMaakSaak #GedugteSpan #huwelik #getroud

Gereed vir nog 'n INTIEM uitdaging? Gee jou maat 'n stywe druk en 'n lekker soen!!
#JouHuwelikMaakSaak #GedugteSpan #huwelik #getroud

Vra jouself een vraag: Is dit goed vir my huwelik?
#JouHuwelikMaakSaak #GedugteSpan #huwelik #getroud

Maak seker jou huweliksmaat voel na meer as slegs 'n huismaat!
#JouHuwelikMaakSaak #GedugteSpan #huwelik #getroud

Doen moeite om jou maat op te bou, aan te vul en te ondersteun!
#JouHuwelikMaakSaak #GedugteSpan #huwelik #getroud

Voel saam, streef saam. doen saam! ❤️ Die Bybel is vol wonderlike riglyne oor hoe ons as paartjies saam kan leef in harmonie... Leer hoe jy harmonie in jou huwelik kan kweek. Kliek op die skakel in ons bio!
#HeerlikheidVanHarmonie #JouHuwelikMaakSaak #getroud #verloof

Hoe mooi klink die nuwe van nie @LynetteFrancis1! 👌🏻Baie geluk, mag julle ‘journey’ net met liefde, vrede en respek gevul wees! #getroud @zarsg
Sulke mooi woorde!🌿
#HemelseVertroue #JouHuwelikMaakSaak #huwelik #getroud #INTIEMhuwelik #inspirasie

Dalk 'n oulike idee vir jul volgende "date night"! 😉
#HemelseVertroue #JouHuwelikMaakSaak #huwelik #getroud #INTIEMhuwelik #inspirasie

Eerlikheid in jou huwelik is so belangrik!
#HemelseVertroue #JouHuwelikMaakSaak #huwelik #getroud #INTIEMhuwelik #inspirasie

Wanneer jou maat praat raak stil en probeer om jouself in hul skoene te plaas... Die doel is dan om te luister en te verstaan!
#HemelseVertroue #JouHuwelikMaakSaak #huwelik #getroud #INTIEMhuwelik #inspirasie

Nog 'n pragtige bruilofsfees te sien op Mooi Troues vandag
#Weddings #Mooitroues #classic #plaastroue #Getroud #Troues #troue

@GMR_kykNet ....can someone pls tell me why the time change for #getroud met rugby....what an inconvenience.
...thanks for nothing kyknet
@kykNETtv @dave_devilliers Dankie vir al jul liefde & ondersteuning altyd!! #KykNET #Boeremeisie #Bruid #Getroud (met rugby) #MyAfrikaans nb
@kykNETtv @DStv @SPAR_Wildsfees The very brave #Getroud Met Rugby cast about to take a huge leap of faith with @77SportsSA
Ek en Jacobus is vandag 8 jaar #getroud. Ek kon nie vir 'n beter #lewensmaat gevra het nie. ❤
#ILoveYou... https://t.co/2tAx8Mpyec
Last Seen Hashtags on Sotwe
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.3M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.1M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
113M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.3M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.5M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
74.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
72M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.5M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
65M followers

Bill Gates 
@billgates
64.7M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.8M followers










