Top Tweets for #KaapseForum
Die polisie is verlede week deur politieke partye soos die PA en NCC gelooi oor daar slegs 11 743 bruin kandidate uit ’n totaal van 1 049 998 aansoeke geprioritiseer is. Hoe werk die polisie se keuring, wil die Kaapse Forum weet.
#DiePapier #SAPS #NCC #PA #KaapseForum

Kaapse Forum voorsitter, Heindrich Wyngaard, het onlangs op RSG gesels oor die weermag se onvermoë om die geweld krisis op die Kaapse Vlakte doeltreffend aan te spreek.
Veiligheid begin by plaaslike aanspreeklikheid, sluit aan by ons: https://t.co/uqqkPtsBC6
#KaapseForum
Kaapse Forum het gister by Hoërskool Carnarvon om plakkate, geborg deur die Afrikaanse OnderwysNetwerk, te oorhandig saam met AfriForum.
Sluit aan — saam kan ons skole bemagtig en ons kinders se toekoms versterk!
https://t.co/6S28bKOvqc
#KaapseForum #AfrikaanseOnderwysNetwerk #HoërskoolCarnarvon #Afrikaans #Onderwys #Skole #Gemeenskap #BemagtigOnsSkole #TrotsAfrikaans #SaamSterker

Do you remember when you joined X? Ons doen! #MyXAnniversary #KaapseForum #CapeForum
3 jaar van positiewe veranderinge maak in ons gemeenskappe, baie dankie vir u ondersteuning! Sonder u sou ons dit nie kon doen nie, raak vandag nog deel van ons familie https://t.co/uqqkPtsBC6

Mark Kuys, Hoof van @afriforum Inligting sê elkeen het 'n verantwoordelikheid in polisiëring. "Alhoewel die regering 'n verantwoordelikheid het, is dit belangrik om te weet gemeenskappe het ook."
#HoerikwaggoIndaba #KaapseForum

De Klerk says the Police must take responsibility to uphold and respect the law, and understand the responsibility of care. #HoerikwaggoIndaba #KaapseForum

Adv Lennit Max nou aan die woord. Hy praat oor sy proefskrif wat spesifiek gekyk het na polisiegeweld en hoe dit vertroue breek. ##HoerikwaggoIndaba #KaapseForum

Lucinda Evans in gehoor, sê sy is bekommerd dat GBV en gemeenskap betrokkenheid nie deel is van die planne en beleide. #HoerikwaggoIndaba #KaapseForum

Daar is 'n tekort aan menslike hulpbronne, en die Khayelitsha Kommissie het dit uitgewys, daar was glad nie genoeg polisiebeamptes by die drie staties in daardie gemeenskap," sê Dr Jean Redpath van die UWK. #KaapseForum #HoerikwaggoIndaba

"Daar was 27 voorstelle vir die verbetering en herstelling van verhoudinge," sê Zille. Sy sê elke stasie moes met die gemeenskap vergader om die verwagtinge saam uit te werk. Dinge soos meer lede op die grond was van die ander voorstelle. #HoerikwaggoIndaba #KaapseForum
Voormalige Wes-Kaapse Premier, @helenzille sê veiligheid is vir haar 'n baie belangrike kwessie. "Vir enige samelewing is vertrou belangrik." Sy sê verskeie onreg kan geskied as 'n gemeenskap vertroue in die polisie verloor het. #HoerikwaggoIndaba #KaapseForum


#kaapseforum, @afriforum & @Saai_org pak voedselbokse vir Boere en plaaswerkers wie in die Breederiviervallei vasgevang is op hul plase.

Kaapse Forum direksielid , Kallie - bedank mnr Jan Odendaal vir sy bydra tot die #kaapseforum #kaapseprojejte #greenforlife #vergroening



| Omgewingsake |
Die #KaapseForum & #GreenforLife het vanoggend saam met ons nuutste netwerkvennoot, Apple Tree Initiatives NPC. Saam 'n oesdag by die Brackenfell gemeenskapstuin gevier. Daar is groot planne vir 2024. So sluit aan & hou hierdie spasie dop!

| SAPD | Wes-Kaapse SAPD-Vermoës word beperk!
Raak vandag nog betrokke & help om ’n verskil te maak. Stuur ’n e-pos aan [email protected] of sluit aan by https://t.co/MOInQwK00q
#KaapseForum
| Onderwys |
Die #KaapseForum beplan vandag saam met #Educatio beide onderwys inisiatiewe sowel as gemeenskapsprojekte in die Witzenberg distrik.

Last Seen Hashtags on Sotwe
minichatt()()()(****) filter:videos
Seen from France
ไลฟ์สดกลุ่มลับ
Seen from Thailand
BBCeuro
Seen from Canada
MovingBoxes
Seen from United States
porcelaingoirl
Seen from Australia
backshots auntie
Seen from United Kingdom
hairypussy
Seen from Denmark
MCRLA3
Seen from United States
马奴
Seen from Mexico
ديوت_أمي
Seen from Switzerland
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.8M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.5M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers











