Top Tweets for #Kaapsinode
#kaapsinode en so word die laaste aanbeveling goedgekeur... 'n voorreg om deel te wees van kerk wat 'n ruimte wil skep vir nuwe hoop in SA
Nataniël: "Go big or go home" en druk deur en maak klaar. Hou op met halfgebakte goed soos ons Afrikaners gewoond is. #KaapSinode #Lidmate
"Gemeentes verwar die predikantspaar met die Britse Koningspaar..." - Nataniël #Kaapsinode
@cobusvw @QuintusHeine @louisvdr Daar behoort binnekort besonderhede op die #KaapSinode Facebook-blad te wees
Ons het sopas 5 jeugverteenwoordigers in ons midde gehad en glad nie met hulle gesels/engage nie. Gulde geleentheid gemis! #kaapsinode
Gehoor by #kaapsinode 75 jarige ouderling: "Psalm 152 praat mos van dromme en simbale MAAR nie van die orrel nie!"
Is bang dat die toekoms van die NGK in die verkeerde generasie se hande lê. #kaapsinode #artikel1 stem ja vir #Belhar
@WSKaap Ons luister uit ander dele van die kerk graag na julle voorstelle. Ons het hulle ook nodig #artikel1 #kaapsinode
Sit en chat saam @MeyerMorkel by @WSKaap sinode oor hoop en die goeie in die bediening sien #kaapsinode #hoop #groei #grace #perspektief
RT @WSKaap: If we want to make a change, we can't simply top up, we have to start from the bottom - Dr Harrison @DGMurrayTrust #Kaapsinode
NGKerk is alreeds aan die werk met Vroeë kinder ontwikkeling. #HugenoteKollege lei VKO studente @WSKaap #hoop #kaapsinode
#kaapsinode Diep geraak deur die liedere van die dowe kinders van die De la Batt skool. Geloof deur aksies.


Last Seen Hashtags on Sotwe
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.2M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.1M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
112.8M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.3M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.5M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
82.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
74.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
71.9M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.4M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
64.8M followers

Bill Gates 
@billgates
64.6M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62.1M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.8M followers










