#OnseFees Etiketinde En Popüler Paylaşımlar
Ek en @TWEEmusiek tydens #onsefees in #Paarl by #taalmonument
#besembos #hemelbesem #HermanKleinhans #afrikaans #atkvcrescendo #crescendo @ Afrikaanse Taalmonument https://t.co/mq6qfaQQe1
Wat 'n lekker tyd by #onsefees die afgelope naweek by die @taalmonument!
Ek en robin_thompson90 het iets anders probeer met sy baskitaar en my op die mic en ek dink die eksperiment was 'n sukses.
Groot liefde en… https://t.co/aY6ma6rQAO
Op paarl96.7fm vroeër dié week.
#onsefees #hemelbesem #afrikaans #paarlfm #paarl #studio #simoninistudio #manonthemic #simonsespreekbeurt @ Paarl, Western Cape https://t.co/pmwakTMPUt
Betjies van Betjiesfontein word as kampioene in die senior afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal gekroon. Baie geluk. #OnseFees
Griekwa Knersvlakte Rieldansers stap weg met die louere in die o.20-afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal. #OnseFees
Geluk aan GB Batt Stofskoppers wat as algehele wenners in die o.14-afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal aangewys is. #OnseFees
Die laaste rieldansspan in die senior kategorie is die Griekwa Ratelgatdansers van Vredendal. Hierdie groep beeld uit hoe slawe reflekteer oor die jaar wat verby is. #OnseFees
Bitterfontein Tradisionele Dansers tree in die senior afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal aan met die tema: daar heers ‘n rustige atmosfeer in die veld. #OnseFees.
Betjies van Betjiesfontein, deelnemers in die senior kategorie van die ATKV-Rieldansfinaal is volgende aan die beurt by die #OnseFees.
Boesmanland Bitterbessies van Loeriesfontein, senior kampioene van 2018, oorhandig die trofee by die ATKV-Rieldansfinaal. #OnseFees

Appels pluk op Piet se plaas is die Wesbank Rieldansers se tema in die o.14-afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal by die #OnseFees.
Die volgende Rieldansgroep in die o.14-afdeling is GB Batt Stofskoppers met die tema: ons kry kuiergaste. #OnseFees.
Betjies Kwarteltjies met tema: My vellies laat my voete praat met draai en swaaie is die eerste deelnemers in die o.14-afdeling van die ATKV-Rieldansfinaal by die #OnseFees.
Die o.14-kampioene van 2018, Prins Albert Vastrappers open die ATKV-Rieldansfinaal van 2019 by die #OnseFees deur hulle trofee te oorhandig.

Sotwe'de En Son Görülen Etiketler
mallu actress
saniyaiyappan
Son görüldüğü yer India
reina tip
Son görüldüğü yer Japan
anxiouspandaa
Son görüldüğü yer Brazil
anxiouspandaa(*******)
Son görüldüğü yer Australia
混剪
Son görüldüğü yer Singapore
vgk
Son görüldüğü yer Indonesia
AlexLegend
Son görüldüğü yer Italy
teenagers
Son görüldüğü yer Netherlands
nsfw
Son görüldüğü yer Switzerland
Senin İçin Trendler
En Popüler Kullanıcılar

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M takipçi

Barack Obama 
@barackobama
118.8M takipçi

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.5M takipçi

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M takipçi

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M takipçi

Rihanna 
@rihanna
98.7M takipçi

NASA 
@nasa
92.3M takipçi

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M takipçi

KATY PERRY 
@katyperry
90M takipçi

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M takipçi

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M takipçi

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M takipçi

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M takipçi

YouTube 
@youtube
68.8M takipçi

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M takipçi

Bill Gates 
@billgates
65.3M takipçi

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M takipçi

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M takipçi

CNN 
@cnn
61.7M takipçi

X 
@x
60.7M takipçi






