Top Tweets for #Onteiening
@grobl29780 @BoerPlan Netso - die situasie is niks anders as #voedseltekorte @hongersnood #onteiening #konsentrasiekampe #verskroeideAARDE Onderstepoort kon lankal herstel en georganiseerd entstowwe vervaardig sonder swart bemagtigers.
Die Afriforum Boere maak nie 'n plan nie ...... hul het reeds 'n plan teen onteiening sonder vergoeding. #OSV #EWC #Onteiening
https://t.co/2fnTcK9Mgu
Die onteiening van grond sonder vergoeding kan nie deur die agterdeur via die omstrede Onteieningswetsontwerp bewerkstellig word nie aangesien ’n poging deur die ANC om die Grondwet daaroor te wysig vroeër misluk het. || #ANC #onteiening @LlewellynPrince
https://t.co/dOlXVqasbE
Die onteiening van grond sonder vergoeding kan nie deur die agterdeur via die omstrede Onteieningswetsontwerp bewerkstellig word nie aangesien ’n poging deur die ANC om die Grondwet daaroor te wysig vroeër misluk het. || #ANC #onteiening @LlewellynPrince
https://t.co/VZSCDGSbRm
GRATIS OM TE LEES: Die publiek kan tot 6 Maart kommentaar lewer op die wetsontwerp oor #onteiening. Lees hier meer - https://t.co/qwunHoNDyi
Few people realize that @afriforum is not against expropriation with compensation as provided for in current Exproprietions Act of 1975. Afriforum fights expropriation without compemsation which is just another term for nationalization or state theft. #expropriation #onteiening
GRATIS OM TE LEES: Die nasionale vergadering het Woensdag ten gunste van die wetsontwerp op #onteiening gestem sonder om onteiening sonder vergoeding, ’n ernstige leemte daarin vir die landbousektor en ekonomie, te bespreek. Lees hier meer - https://t.co/YR4aHmSo7G
GRATIS OM TE LEES: Die nasionale vergadering het Woensdag ten gunste van die omstrede wetsontwerp op #onteiening gestem. Lees hier meer - https://t.co/WFXOTv6AQO
Die Wetsontwerp op #Onteiening hou ernstige ekonomiese gevolge in en moet in die Grondwethof getoets word want die VF Plus is oortuig daarvan dat dit ongrondwetlik is. - @GroenewaldPJ
GRATIS OM TE LEES: Hoewel die Grondwet nie gewysig gaan word ten einde voorsiening vir #onteiening met nulvergoeding te maak nie, is dit volgens die georganiseerde landbou nie die einde van die stryd om eiendomsreg nie - https://t.co/DZ0MuXCwKF
Luister na nog 'n episode van #InAlleErnst waarin hy waarsku teen die gevare van #sosialisme soos #onteiening sonder vergoeding. Luister volg en deel. #Afrikaans @Afriforum @ConCaracal
https://t.co/cTA38cIDjp
Voogdyskap van grond sal Grondwet vernietig
Lees meer: https://t.co/FGgfwJabGG
Bron: Landbouweekblad
#landbou #grond #Artikel25 #grondwet #onteiening
Grondwetwysiging en onteiening sonder vergoeding. Lees meer: https://t.co/7cVxDorXku #Afrikaans #debat #meningstuk #onteiening @FMFSouthAfrica
#Video: Onteiening, beslaglegging en die waarde van eiendom. Kyk hier: https://t.co/fhVMCqA1KF #Afrikaans #geldsake #onteiening @Sakeliga
@afriforum verskyn in hof oor onteiening sonder vergoeding https://t.co/q6x6sbx8Fu
@ErnstRoets
#ONTEIENING
. @afriforum woon vandag die openbare verhoor in verband met #onteiening sonder vergoeding in Soshanguve (Pretoria) by.

. @AfriForum se @ErnstRoets woon vandag die openbare verhoor in verband met #onteiening sonder vergoeding in Soshanguve (Pretoria) by.

. @AfriForum se @EugeneBrink4 woon vandag die openbare verhoor in verband met #onteiening sonder vergoeding in Soshanguve (Pretoria) by.

@ErnstRoets gesels oor kwessies in Suid-Afrika tydens ’n onderhoud by WUSA 9 . Hou sosiale media dop vir ’n volledige onderhoud wat in Mei gepubliseer gaan word. #DieWereldMoetWeet #Onteiening

#Onteiening: Pompeo-uitspraak ’n hupstoot vir stryd teen onteiening sonder vergoeding https://t.co/p7ORS5e86V
Last Seen Hashtags on Sotwe
antalyapasif
Seen from Turkey
انجمينا
Seen from United States
lana rhoades
Seen from Turkey
beastality
Seen from United States
YapayZekaVeVeriMühendisliği
Seen from United States
お家で楽しく手巻きすし
omegle
Seen from Canada
DeploymentReading
Seen from United States
አስደንጋጭ
Seen from United States
KIT_CAT
Seen from United States
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.1M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
113.7M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.6M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.7M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.6M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.5M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
72.7M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.7M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
65.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64.9M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62.7M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.8M followers










