Top Tweets for #Proeflees
@GovernmentZA Kommas maak saak @GovernmentZA
"Dis waar, hulle weet nie wat ons weet nie én hulle moenie!"
#DoenBeter #ProefLees
#RSAvsIRE #Springboks #CastleIncomingSeries #ForeverGreenForeverGold
Kommas maak saak @GovernmentZA
"Dis waar, hulle weet nie wat ons weet nie én hulle moenie!"
#DoenBeter #ProefLees
Dis waar hulle weet nie wat ons weet nie en hulle moenie!🥳🤩
Halala!!!! #Springboks #ForeverGreenForeverGold #ANationofWinners #RSAvIRE

@FicteraAnna @JohanKH Hey leuke post. Toevallig ben ik zelf net een #proeflees ronde gestart. Onmisbaar dus dank allen!
Ek kon nog nooit op een been spring nie. In die #studiegids wat ek nou by die werk #proeflees, staan dat die gr.R-onderwyser in Liggaamlike Opvoeding die kleintjies moet wys hoe om op een been te spring. Ek sou dus eers self dít moes leer doen voor ek die kleintjies sou kon wys
Ek het pas Module 5 se werkstuk ingedien in die kursus in teksredigering van @vryskutskrywer wat ek sedert Julie loop. Ek het 138 uit 150 gekry vir Module 4 se werkstuk. #editing #proofreading #Afrikaans #education #online #proeflees #taalversorging
Ek kan my eie woordeboek begin, want die spelling van sommige woorde wat ek tik is verstommend 😂 #tikstadiger #proeflees
My spertyd vir die proefleestoets is more 16:00. My onderhoud Maandag was in Afrikaans en hierdie proefleestoets is van Engelse materiaal. Maar ek kan sien die mens wat hierdie materiaal geskryf het, het in Afrikaans gedink en in Engels geskryf. #Afrikaans #Engels #proeflees
In vandag se @Beeld_Nuus word daar geskryf van 'n meningspeiling of 'n studie wat die "vierde van sy soort" is. Dit moet "vierde in sy soort" wees, volgens die 39 #naslaanbronne en #woordeboeke van die uitgewer #Pharos. #Afrikaans #koerante #taalversorging #proeflees #media
op, terwyl dit volgens die 39 #naslaanbronne en #woordeboeke van die uitgewer Pharos as re-staurant in lettergrepe moet breek. #Afrikaans #koerante #media #taalversorging #proeflees
nie. In vandag se uitgawe van @Beeld_Nuus word dit egter in 'n profielonderhoud met prof. Glenda Grey met 'n koppelteken as eks-man geskryf. #Afrikaans #taalversorging #koerante #media #proeflees
Die leerling wat die beste in hulle graad in die skool presteer, is volgens die 2009- en 2017-#Afrikaanse #Woordelys en #Spelreels 'n duxleerling, nie 'n Dux-leerling, soos wat dit in vanoggend se uitgawe van @Beeld_Nuus staan nie. #proeflees #Afrikaans #taalversorging #koerante
@Ladylepurrrrd *nie eens Ivermectin
Maar ignoreer my. Ek #proeflees alles wat ek lees, maak nie saak of dit #Afrikaans of #Engels is nie, deesdae.
@JahniDeVilliers *die sus
dit sus? Ek twiet nie soos iemand wat in 2021 #proeflees vir 'n lewe nie.😠😡
@Salomienbotha Ek was agterna skytbang jy gaan my uitskel dat die water van die see my nie sou kon afwas nie! 😬Reghelp is een woord, volgens p.473 van die 2017-uitgawe van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS). Die 2017-uitgawe is die mees onlangse van die AWS. #Arikaans #proeflees
Verken saam met ons redaksionele prosesse ter aanvulling van formele opleiding van teksredakteurs in #Afrikaans.
#skryf #redigeer #proeflees #vertaal
@DieWoordeboek @PenAfrikaans @vryskutskrywer @mylitnet @zarsg @LAPAUitgewers @Taalgenoot @viva_afrikaans @Umuzi @NBPublishers
Last Seen Hashtags on Sotwe
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.2M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
112.2M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.1M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.3M followers

KATY PERRY 
@katyperry
88.6M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
82.5M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
74M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
71.3M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.2M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64.4M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
64.2M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
61.6M followers

X 
@x
60.8M followers





