Top Tweets for #VIA147
In dié episode van #Privaatspeurders vertel Luke Enslin van Paul Gibson, 'n swendelaar wat mense van hul hardverdiende geld besteel.
Privaatspeurders om 20:00 net op @viatv (@DStv-kanaal 147) #VIA147
Damian Willemse kuier by @minki_vdwest in die ateljee. Hy was net 20 jaar oud toe hy in 2018 sy debuut vir die Springbokke gemaak het. Ons verras hom met iemand wie hy al van laerskooldae as mentor beskou. Skakel vanaand om 17:30 in vir #Minki op #VIA147.
@SkinBodyRenewal
Wiaan van der Linde het belang by die hele wildwaardeketting: van fotografie en jagsafari’s,tot die teel van wild en die bemarking van wildsvleis. Kyk #Landbouweekliks elke Dinsdag om 17:30 op #VIA147 om meer oor boerdery te leer.
@AFGRI1 @Bayer @dekalb_sa @landbou
Skakel in vir episode sewe van Die Staat Teen, vanaand om 20:00 op @viatv.
In hierdie aflewerig bespreek Adv. Aradhana Heeramun die saak teen die ivoorhandelaar Cheng Jie Liang.
#via147 #diesteetteen @DStv @miacilliers
In vanaand se episode van 'Die Staat teen', vertel Adv. Susan Galloway hoe Leslie White sy stiefpa, Arnold Schultz, op hul Phililppi-plaas vermoor het.
Vanaand om 20:00 net op @via, @DStv -kanaal 147
#diestaatteen #VIA147 #viatv @NPA_Prosecutes
In vanaand se episode van #MeerAsGrond besoek @LynetteFrancis1 vir Derek Mathews op sy plaas in die Noordwes. Hy maak oop oor die kniehalterende droogte, asook oor die traumatiese gewapende roof op hul familieplaas. Kyk vanaand om 18:00 #MeerAsGrond op #VIA147.
Die man met die tweede mooiste baard in die land, Herman Kleinhans, kuier vanaand by Jo Black in die ateljee. 😏😉Die sanger Stefan Jansen laat wiel behoorlik op die renbaan. Kyk vanmiddag om 17:30 #DoodgewoneJo op #VIA147. 😜
@JoBlack_music @Tjhokopaint
@LynetteFrancis1 kuier hierdie week in Hoedspruit op een van ons land se oudste en grootste mangoplase waar die algemene bestuurder, Diederik Fourie, oor die uitvoerwaardeketting en gehaltebeheer gesels. Kyk om 18:00 #MeerAsGrond op #VIA147.
@MartelizeBrink gesels om 17:00 met die sepiester #JoDaSilva oor haar Portugese herkoms. Hulle kuier in die kombuis en langs die vuur, en maak bifana en pastéis de nata. Kom kuier vir oulaas saam op #MartelizeSeStamtafel, net op #VIA147.
In die finale episode van #MyBergeMet Bouwer kom kuier die alombekende sanger, Refentse, in die ateljee. Hy gesels oor sy relevansie as kunstenaar. Later durf Bouwer die Oubergpas aan. Skakel vanaand om 21:00 in op #VIA147 vir dié gesprek.
@BouwerBosch
In dié semi-finaal speel Annie Klopper, Christo Viljoen en Este Koorts vir ’n plek in die groot #HuisgenootBlokraaibestes-blokraaifinaal waar hulle kan wegstap met R15 000 en die titel as Huisgenoot se Blokraaibeste. Kyk en speel sommer saam, vanaand om 20:00 net hier op #VIA147
@MartelizeBrink gesels om 17:00 met die sepiester Sherman Pharo oor sy Khoikhoi herkoms. Hulle kuier in die kombuis en langs die vuur, en maak ’n waterblommetjiepot en braai snoek. Koningskos! Skakel vandag in vir ’n Paarlse partytjie op #MartelizeSeStamtafel, net op #VIA147.
Mense, dit was nou ’n lekker kuier met @MartelizeBrink en Denise Newman. En die lamsboud het só heerlik gelyk.
Indien jy dalk dié episode van #MartelizeSeStamtafel misgeloop het, kan jy dit nou op Catch Up kyk. Skakel elke Woensdag om 17:00 in op #VIA147.

@MartelizeBrink gesels vanaand met die sepiester Denise Newman oor haar Britse en Khoikhoi herkomste. Hulle kuier in die kombuis en langs die vuur, en maak lamsboud en syllabub. Skakel vanaand om 17:00 in vir #MartelizeSeStamtafel, net op #VIA147.
@MartelizeBrink haar gaste keer vanaand om 17:00 terug na #VIA147. In haar nuutste kombuiskuier gesels Martelize met die filmster Neil Sandilands oor sy Skotse herkoms. Hulle kuier in die kombuis en langs die vuur, en maak saam Skotse pastei en haggis.
Die slotepisode van Vermis neem @DoreenMorris na Delft in Kaapstad. Nicole Williams het in April 2013 haar ouerhuis verlaat en is sedertdien vermis.
#Vermis, vanaand (23 Desember) om 21:00 op @viatv @DStv 147.
#vermis #missing #docuseries #viatv #via147
And just like that...
Supporting theatre & actors.
@KKNKfees vat hande met @viatv op die verhoog...
#Afrikaans #VIA147
@larethab @curateAfrikaans
Kunstefeestyd op VIA! As jy verlang na kunstefeeste en goeie teater, het ons goeie nuus vir jou! #VIA147 bring gedurende die feestyd vier KKNK-verhoogproduksies na jou TV-skerm! Jy kan uitsien na die volgende vier produksies:

Last Seen Hashtags on Sotwe
gfvip
Seen from Italy
นัดเลีย
Seen from Thailand
anxiouspanda
Seen from Pakistan
แม่เย็ดกับลูก
Seen from Thailand
tocil
Seen from United States
DEVASTATE
Seen from United States
เย็ดแม่ยาย
Seen from Thailand
توب
Seen from United Arab Emirates
KUDOKE2
Seen from United States
العلاج_الطبيعي_المنزلي
Seen from United States
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.9M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.6M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers


