Top Tweets for #begrond
Ek is bitter trots op die span by Forum Films met ons nuutste kortfilm, #Begrond. Dit vertel die storie van die vrou tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Dit sal binnekort op verskeie aanlyn platforms beskikbaar wees. Besoek solank https://t.co/fy6MMurdZv!

In een dag het AfriForum (@AfriForum) twee baie groot en merkwaardige regsoorwinnings behaal.
Ongelooflik trots om deel van hierdie edele stryd teen boosheid te wees.


Uitmuntende uitbeelding van die verwoestende uitwerking en ongekende lyding in die konsentrasiekampe, maar ook die opstaan en herbou na die Anglo-Boereoorlog. Gaan bespreek nou jou aanlynsitplek vir more se gratis massavertoning by https://t.co/UOH7BZNF33 #Begrond @SolidariDirk

My plek is bespreek π
#Begrond

#begrond Die storie van opstaan as die lewe jou platslaan. Elrich Yssel het hierdie boek van @SolidariDirk die lewe gegee wat hartroerend was. Wat 'n voorreg om dit te kon kyk. Is jou plek al bespreek vir die gratis massafliek Woensdag @solidariteit https://t.co/d1qk2CbNm7
#begrond Die storie van opstaan as die lewe jou platslaan. Elrich Yssel het hierdie boek van @SolidariDirk die lewe gegee wat hartroerend was. Wat 'n voorreg om dit te kon kyk. Is jou plek al bespreek vir die gratis massafliek Woensdag @solidariteit https://t.co/d1qk2CbNm7
βΆοΈ @MiaWil1 loer in by legende @BettieKemp10. Hulle gesels oor die radiodrama en film, #Begrond, gebasser op die boek Begrond, geskryf deur ons eie Dr. Dirk Hermann!
Kyk die volledige Youtube video hier: https://t.co/jbGUK6pYPa
#OpReisSaamMetMia
@SolidariDirk
Ek kan nie wag vir @afriforum se filmmaatskappy #ForumFilms se nuwe rolprent #Begrond nie. Hier is solank 'n lusmaker...
Ek kyk vanaand die semi-finale weergawe van Forum Films se nuwe film, #Begrond. Dit vertel die hartroerende verhaal die vrou tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Ons kan nie wag om die film bekend te stel nie!
Gebaseer op @SolidariDirk se boek.
#begrond is 'n boek vol hoop. Dankie @SolidariDirk dat jy hoop skep deur die stories te vertel. #storiesmoetvertelword
@SolidariDirk vertel oor #treurgrond die boek en Dan @TreurgrondFilm wat aanleiding gegee het tot #begrond

By die #Begrond boekbekendstelling van @SolidariDirk saam met @andrecheetah @SamuelFrauens waarom voel jy begrond?


Kyk more uit vir @adamtasmusiek se nuwe musiekvideo - Afrika. Volg ons op Twitter om dit eerste te sien #begrond

Last Seen Hashtags on Sotwe
Ω
ΨΩΩ_Ψ¬Ψ²Ψ§Ψ¦Ψ±Ω
Seen from Switzerland
wukong #aov
Seen from Vietnam
minichat
Seen from Italy
ntombozuko
Seen from United States
jobavecvue
Seen from United States
minichat()********* filter:videos
Seen from Turkey
JOINdaniisArmy
Seen from United States
γγγ°γ³γ§γγγ
Seen from United States
ζ γγγ±γγ―
Seen from United States
brosis since:08-08-26
Seen from Brazil
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.4M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.4M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.4M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers
















