Dr. Annelise de Vries, tans ʼn dosent in die Fakulteit Opvoedkunde en vakhoof, sal met die ingang van 1 November 2024 die nuwe rol van hoof- uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) beklee. Lees meer hier: https://t.co/Ys8ZlS5hdu
The #Springboks have beaten the Wallabies in difficult conditions in Perth and will return home with a full house of 10 log points from their two Castle Lager Rugby Championship Tests in Australia 🙌
#ForeverGreenForeverGold#AUSvRSA
Hi @PatriciaDeLille, we visited the Kruger NP this long weekend & must express our dismay with the condition of the ablutions in the KNP & Pretoriuskop camping site. There were many tourist!We kindly request you to intervene to ensure that @SANParks remains a tourist attraction.
Die aanbreek van die 2024- akademiese jaar is vanoggend op ʼn luisterryke wyse gevier.
Gedagtig aan die woorde van Akademia se universiteitslied – hoe gaan jy vanjaar as Fontie aan die groter gesprek deelneem?
#MyAkademia#Verbondenheid
Op 24 Augustus het Akademia hul derde gholfdag by die Irene Buiteklub aangebied. Hiermee saam is daar ook vir die eerste keer ʼn rolbalkompetisie gehou. ʼn Rekordbedrag van R100 000 is vanjaar by die geleentheid ingesamel. Lees meer hier: https://t.co/RLGVu2HwcG
#MyAkademia
What does it take to be a #Wimbledon Ball Boy or Girl?
Ahead of The Championships, @rogerfederer and The Princess of Wales visited us to find out - and play some tennis, of course 🌱
Head over to our YouTube to see the film in full: https://t.co/pSi6gAqQPd