Top Tweets for #bokspan
Van die hele #Bokspan, wens ons graag al ons luisteraar mammas ’n baie Gelukkige Moedersdag toe! Hoop julle word vandag sommer heerlik bederf!
#moedersdag

Jessicaaaaaaaa 💃💃💃💃💃
Gisteraand se @BokRadio #BiltongSessies met @raydylanrocks by @TheatreJamrock was weer 🔥🔥🔥🔥🔥 DANKIE Ray en @Wimpievds en jou hele #Bokspan vir julle ondersteuninig vir die kunstenaars 🙏🙌
@SelectMusiek
Nog ń PUIK @BokRadio #BiltongSessies aanlyn konsert vanaand op #BokTV gewees met @juanboucher007 Vyfrand & Wolfie 👏👏👏 Julle was 🔥🔥🔥🔥 Dankie @Wimpievds en #BokSpan vir nog ń suksesvolle #BiltongSessie 👏👏 #OnsWordEenInSielEnGees met Afrikaanse musiek 😍💃

Soos ALTYD wat ń eer om jou vanaand weer te kon sien optree al was jy duisende km's weg van my af @steve_hofmeyr 😁Wat ń aanlyn show vanaand op @BokRadio #BiltongSessies 🙌Dankie @Wimpievds en die hele #BokSpan julle is die BESTE en dankie vir my spesiale video 😍 #KolOpDieMaan

I don’t ever want to stop saying #thankyou
Such a fun night!!
#Repost @WilnaIce with @get_repost
・・・
1ste uitsending van #BiltongSessies was 😍🔥💃gisteraand 🎤🎸🎹
Dankie @BokRadio en die hele #Bokspan vir hierdie… https://t.co/dMRHT9vr4l
Baie geluk & welgedaan aan @Wimpievds en sy #Bokspan met ñ baie suksesvolle 1ste uitsending van #BiltongSessies op #BokTV @BokRadio vanaand 🙌 Dankie aan al die kunstenaars @juanboucher007 @LokiRothman @RealMarkHaze @MoniqueSteynSA @Roan_Ash & Johan Liebenberg 🙏❤Sien uit na #2

Dag 4 - As ons seil kom die kopskudkinders uit!!🤘🤘
Lekker @cohanerasmus
janrhaap @BokRadio bokflix @LightloungeSA
louisegerber1
#bokboot2020 #ruitervandiewindjie #mscorchestra #boktv #Bokflix #bokspan #cruiselife… https://t.co/kzj0kHir7v
Sopas van die @BokRadio #Bokboot2020 🚢⚓🍹🍸💃 af geklim in Kaapstad hawe 😭😭😭😭😭😭 Dit was EPIC dankie @Wimpievds en aan jou hele #BokSpan 🙌🙌🙌🙌🙌
#OnsWilNieAfGeklimHetNie
@WynandvHeerden @SLekabe @yolandie_v @LizetteLouw11 @chanelcapetown @LeLue_vds

There's it!!! @BokRadio bokflix msccruisesofficial
#MaiThaiMyNou #bokboot2020 #bokspan #ekhetdielekkerstegroep # https://t.co/ynvogaiOVl
Die #Bokspan is reg vir die eindstryd en @BokRadio staan bankvas agter die bokke_official. Baie dankie aan lovealbanybread wat ons vanoggend kom bederf het met #Wêreldbeker-keppies, brode, Tinkies en nog… https://t.co/tPE4pedat6
Oh what a night. One of my highlights of 2019. #bokkies2019. Ek het nie woorde nie maar wil wel baie dankie se vir 'n awesome #Bokspan en @wimpievds. We make things happen. Vir ons luisteraars wat altyd so getrou en… https://t.co/1X06lTse99
Die GROOT dag het aangebreek @BokRadio #2019Bokkies 🏆
Sterkte aan die hele #BokSpan en elke genomineerde kunstenaar 🙌 Sien uit na optredes deur @Snotkop_Henning @CorleaBotha @ruhandutoit82 @RicusNel1 @Christia_Visser @chereestrydom Kyk saam vanaf 13H00
https://t.co/NebRysGtiV

Het jy geweet as jy bloed skenk dan red jy 3 lewens? Vandag is #wêreldbloedskenkdag en die #Bokspan het besluit om dié goeie daad aan te pak! By hulle staan Michelle Vermeulen, skakelbeampte van die Western Cape… https://t.co/HxSM9AjhwI
Die #Bokspan het hul deel gedoen... Het JY? Daar is net 90min oor om JOU stem te laat geld.
#doendieregteding #iec https://t.co/cachuXFB5m
Ons eerste Bok het die Cape Town Cycle Tour klaargemaak! BAIE GELUK Stem!!! Die #Bokspan is trots op jou! #TrapVirHoop
Geniet die #BokBootvaart @BokRadio @Wimpievds @LeLueRoode en die res van die #BokSpan. @MSCcruisesSA bring hulle seblief veilig terug.
Bon Voyage 🚢⚓
Sterkte @duplooyheinrich etc wat die fort hier hou.
Trots op die mal klomp!!! #oaklandbokkies2018 #BokRadio #BokTV #BokSpan #kyknetnou https://t.co/0E1kgV2l3E
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.6M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers















