Het jy al die Kaalvoetkinners se nuwe musiekvideo gesien?@JduPlessis@Franjadp@Ruan_Josh Meer As 'n Melodie - Juanita du Plessis, Franja du Plessis, Ruan Josh (O... https://t.co/JWBePDP54J via @YouTube
Die Kaalvoetkinners se musiekvideo van die liedjie “Meer as ‘n melodie@ het die 1 miljoen kerf geslaan op Youtube! Baie geluk!! 👏🏻👏🏻👏🏻 @JduPlessis@Ruan_Josh@franjadp Kyk hom hier 👉🏻 https://t.co/JWBePDP54J
Na die nuus gister oor die kuberaanval op Afrikaans is Groot gebreek het, raak kaartjies vir #AiG2018Pta vinnig minder. 24 Nov 19:30 is pas tjokkenblok. Kry kaartjies vir 23, 24 25, 29, 30 Nov asook 1 en 2 Des slegs by @Computicket: https://t.co/9CrHte4XHJ