✅ STOP besoedeling: Vervolg rekenpligtige amptenare wat die natuur besoedel.
#DisOnsTyd vir 'n gesonde omgewing. Registreer op 20 en 21 Junie om vir die VF Plus te kan stem!
Strooipopland is ʼn wonderlike plek. Dit is die land waar jy jou eie werklikheid kan skep sonder enige oorsig of kritiek. Dit doen jy deur strooipoppe te skep. Jy gee vir jou strooipop ʼn naam en ken allerlei karaktereienskappe daaraan toe. Jy trek selfs vir jou strooipop klere aan. En dan trek jy weg en skiet op jou strooipop. Jy voel goed, want jy het strooipopland van die bose gered. Daar is net een probleem met strooipopland: dit is ver van die werklikheid verwyder.
So is strooipoppe die afgelope tyd na Solidariteit en AfriForum vernoem. Daar is selfs byname vir hulle uitgedink, klere is vir hulle aangetrek en karaktereienskappe is aan hulle toegedig. Met groot bravade is hierdie strooipoppe in lang artikels, radio-onderhoude en aanlyn uitbarstings afgeskiet. Daar is net een probleem: hierdie strooipoppe is nie Solidariteit of AfriForum nie.
So wat is die ware verhaal van ons beweging? Solidariteit en AfriForum is deel van die groter Solidariteit Beweging.
Dirk Hermann: Piet en Max se wilde skote op Solidariteit mis die teiken https://t.co/ngBJJkncOW
Ek sien daar is mense wat na Kleinfontein verwys as "little-Orania". Nee dit is nie so nie, ons het 'n GROOT TOEKOMS en is hier om te bly. Ons het probleme ja, soos enige ander plek maar ons sal dit oorleef en weer bo uit kom. Ons het 'n lieflike dorp ongeag 'n drukgroepie.
@ewnreporter How is Warren speaking the truth if his house is in the market for R2 300 000? Please get your facts straight before spreading untruths. Many houses have been bought and sold since 2015 at market related prices.
@ewnreporter Strange how an educated man like Mr Holtzhauzen buys into a share block company, signs all the contracts even attends AGM meetings. Then when he fails to pay levies and is taken to court suddenly he is unhappy. Sell and move is a good choice.
Baie geluk met die opening Morné, mag julle goeie ondersteuning kry en 'n groot sukses wees. Die Voerkraal het vandag 'n Fijnmark pizza ter ondersteuning van die opening en dit is heerlik, bestel gerus.
Baie opwinding vandag op Kleinfontein met die opening van Fijnmark, ons eie spoggerige winkel vir al jou inkopies, billike pryse, vriendelike staf en ons ondersteun ons eie mense.