Die Golden Gate-hotel net buite Clarens is waar dinge woeliger begin raak in die vyfde episode van #OpMyEish met die sanger @Brendan_Peyper wat soene links en regs begin uitdeel het. Lees ons recap van die episode hier: https://t.co/LyL0lptXGE
19:30 is jou nuwe musiek tydgleuf - maak sommer nou 'n nota.
Skop Maandae af met rustige INSTRUMENTAAL. Skakel in op Dinsdae vir LIEFDESLIEDJIES en Woensdae is dit tyd vir COUNTRY. Donderdae is dit tyd om uit te rock met MK. Vrydae maak ons reg vir die naweek met SOKKIE.
Skakel in vanaf 1 April vir jou gunsteling SOKKIE-treffers! Op Saterdag, 16:00 skop die pret af op kanaal 146, #kykNETNOU!
Vrydae, tussen 19:30 en 20:30 en tussen 20:00 en 20:30, kan daar wéér saam ge-SOKKIE word.
Wil jy kaalvoet sokkie? Laat hoor van jou met #sokkieNET.
#trendkyknetnou is weer terug op die kassie van vandag om 18:00! Die span en @lissvrooyen gesels oor Graffiti, kuier by @zakhendrikz en loer ook in by @Zaan_Sonnekus! Moet dit nie misloop nie, net op #kykNetNOU!
Onthou om reg te skuif vir die @kykNETtv Kersblyspel! Dit saai 20:00 op Oukersaand uit, op kykNET @DStv 144, met 'n herhaling op 26 Desember om 20:00 op #kykNETNOU! DStv 146. 🎄
Hierdie week op #trendkyknetnou: @HSkoolLinden spog met hulle Matriekafskeid. @Irene_Louise en die bodybuilder, Jessica van den Heever kuier saam met @lissvrooyen.
Donderdae om 18:00 net op #kykNetNOU!
Hierdie Donderdag op #trendkyknetnou kuier ons met @SchalkBrits, ons gee tips vir die Record Eksamen en meer. Skakel in vir @lissvrooyen vanaf 18:00 net op #kykNetNOU!