Amanda se troebel verlede kom onder die loep, terwyl Kyla dalk ân bietjie te hard kuier. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, #WyfieShowmax kan verwag: https://t.co/rNeJXQkgho
#JuffrouXÂ is moeilike kykstof, maar dis Ć fantastiese & realistiese blik op skoolgeweld, bendes, dwelmmisbruik & oor Ć enkele onderwyser, vertolk deur Trix Vivier, wat met Wiskunde & waagmoed, haar leerlinge se lewens wil verander. Lees dit nou:Â https://t.co/zdcsN9CcHX
Benoude katte maak benoude spronge⊠En daar is ân hele paar Ruiterbosch-inwoners wat vandeesmaand in @Suidoostertv die druk voel. Lees hier wat jy alles in Mei kan verwag: https://t.co/RkoOVTJIB3
Waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas âMoederhartâ en âSkerpioenâ op @kykNETkie uitsien: https://t.co/1aOjkRv8Yv
Die ondenkbare gebeur hierdie week as Bridgette en Nazeem kragte saamspan. Lees ons voorskou van wat jy hierdie week op @SuidoosterTV en @BinnelandersTV kan verwag: https://t.co/dCUW2vwwV3
Ontmoet die rolverdeling van @kykNETtv se edgy nuwe dramareeks, #JuffrouX, wat bekendes soos Trix Vivier, Bianca Flanders, Clayton Evertson en Brendan Daniels insluit: https://t.co/FO9QmjZ73M
Episode twee van @kykNETtv #Plaasjapie se nuwe seisoen het gesien hoe die konflik tussen twee deelnemers tot uiterstes gedryf is met een se alterego wat ook ân draai kom maak het. Lees meer hier: https://t.co/LUF61jtAms
Soms kry ân mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is â presies wat @Arendsvleitv se villain of all villains, Audrey, binne ons wakker maak. Ons gesels met die aktrise wat haar vertolk, Taryn Hess: https://t.co/pqNemh8wfJ
Hier's waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas âMoederhartâ en âSkerpioenâ op @kykNETkie uitsien: https://t.co/SfbHgKvfyr
Terwyl sommiges se geheime ontbloot word, draai ander weer die rat voor mense â selfs geliefdes â se oĂ«. Hier is ân voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: https://t.co/780ghIuus4
Die tweede seisoen van @kykNETtv se werklikheidsreeks #Plaasjapie, waar stadsjapies die plaaslewe van naderby ervaar, het met emmers vol moed (en melk...) afgeskop: https://t.co/h6exUjowA9
Sy naam is op almal se lippe op die oomblik â of jy hom nou as Pitbull in #KoekShowmax, Morgan in #WhiteLiesSA, Vernon in #SpinnersShowmax of as Arendsvlei se geliefde Clint ken, geen mens kan wegkyk as die akteur @clay_evertson op ân skerm verskyn nie: https://t.co/KOsnAeDbit
Kom loer saam met ons agter die skerms op die stel van @kykNETtv se nuwe dramareeks, #JuffrouX, met Trix Vivier in die titelrol: https://t.co/mp7UwRPZGS
Die stadsjapies is oppad plaas toe! đ§âđŸ Donderdag om 20:00 begin die tweede seisoen van #Plaasjapie op @kykNETtv.
Klik hier om die deelnemers te ontmoet:Â https://t.co/iInu1ejJC6
Mense wat sĂȘ bloed is dikker as water het nog nie ân power couple ontmoet nie! Hier is ân voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: https://t.co/ixw1fu7eiv
Klik hier om te sien waarna jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas âMoederhartâ en âSkerpioenâ op @kykNETkie kan uitsien: https://t.co/p2OpgVVqXK