Dis tyd vir eerlike, menslike verkenning van buitengewone Suid-Afrikaanse verhale, aangebied deur @govanwhittles, een van Suid-Afrika se mees ervare joernaliste.
#GovanOntbloot is terug vanaf Dinsdag, 6 Oktober net op #kykNET, @DStv kanaal 144, of stroom op #DStvStream.
Die @ProntuitTV-span gesels oor 'n demensie operasie wat op die limfstelsel fokus vroeër vanjaar en wat dit beteken.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
#Boekmerk neem jou op ’n reis deur die wêreld van Afrikaanse boeke, met Danie Marais as aanbieder vier dié splinternuwe reeks die krag van lees, gesprek en ’n goeie storie.
Skakel in vanaf Woensdag 14 Oktober om 21:00 op #kykNET, @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
#DieBom onthul Suid-Afrika se geheime kernwapenprogram – ’n verhaal van spioenasie, politieke intrige en die land se besluit om sy kernbomme af te takel.
Skakel in vanaf hierdie Woensdag 23 September om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Yolanda speel effe vuil om die probleem met Dersan Way op te los.
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die week kuier by ons volgende REVLON BRAVO! styl-ikoon-finalis – Willus Bosch! Dorette Potgieter stel haar nuwe hartsprojek bekend, en ons klop aan by Rika Calitz.
#Bravo! vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
“Is jy ’n Afrikaner?”
Lourensa Eckard ondersoek identiteit, taal en die verskillende standpunte binne die Afrikanerdebat in #InGesprekOnthul – Die Afrikaner: Broedertwis. 👉 https://t.co/PjcPt1dAzg
Skakel in Maandag om 20:00 op #kykNET, @DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream
Die @ProntuitTV-span stel ondersoek in van Hermanus tot Clarens oor hoe parke, reservate en voetpaaie bestuur word.
Skakel in Woensdagaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Wanneer die truie uitgetrek word en die geraas stil word, bly iets veel groter as die tweestryd voor.
#Tweespalt, Woensdagaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek die stand van sake in die Ekurhuleni-metro en die regse Alternatief vir Duitsland-party se toenemende steun. Die MK Party se burgemeesterskandidaat is in die ateljee, en meer.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
Vanaand is die #Bravo!-span steeds in Kampsbaai by die @Silwerskermfees.
Ons gesels oor daardie dokumentêre en kortfilms wat ‘n blywende indruk laat, en skitter by die Silwerskermtoekennings vir Film en TV.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
Gen Z is die eerste generasie wat swakker presteer as hul ouers, al spandeer hulle meer tyd op skool. Waar lê die probleem?
Vind uit op @ProntuitTV, vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
In die eerste episode van hierdie doku-reeks, verken ons die geskiedenis, politiek en passie wat rugby se grootste tweestryd gevorm het.
#Tweespalt, vanaand om 20:00 net op #kykNET@dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Ons bespreek die gevolge vir die ANC nadat hulle ’n sperdatum mis, veediefstal in die Vrystaat en Grandi Theunissen se oorstap vanaf die VF Plus na die DA.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
#Tweespalt ondersoek die passie, geskiedenis en verdeeldheid agter een van rugby se grootste wedywerings – die Springbokke teen die All Blacks.
Skakel in om 20:00 vanaf Woensdag, 9 September net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die #Bravo!-span het by die 14de #kykNET@Silwerskermfees gaan kuier in Kampsbaai, gedraai op die blou tapyt, én meer!
Maak seker jy skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand ondersoek @ProntuitTV die tendens waar mense leefstylaanpassings, slimhorlosies en truuks uit wetenskap gebruik om hul gesondheid te verbeter.
Skakel in om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Dis dag twee van die @Weg_Ry_en_Sleep Bull Run, en die spanne kom gou agter al die karre is nie van dieselfde kaliber nie. Dis ook die einde van die seisoen, so maak seker jy skakel in.
#KlippeKou, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.