‘elke woorde wat jy uiter word betoog/ ek liriese akrobaat, die straat filoloog/ jy analoog, ek digitaal soos televisie/ derde oog ‘ie visie/ hoop pen, papier penetreer soos pyl & boog tydens... https://t.co/hJif4hDDGu
‘vra vi’ demus, mr. lee is ... so jits soos vinge’/ met die wat hy slinge’/ verwys na die sinne/ woorde gee uiting aan hoe hy voel van binne/ doener van naas-oormore in vandag se kringe/ by n... https://t.co/3lwDALTPVz
‘jy’s van jou sinneberoof/ om te dink ek sal jou van jou sinne beroof/ jou sinne’s sinneloos/ masekin’ asem in/ vibreer hoer, die liggaam is n sinogoog/ noem hoe ek ‘it sien, persepsie van my binne oog/ selfs sigbaar aan ‘ie blindes ook ...’
‘sterk op hede, tog het ‘ie verlede/ op ‘ie tog van ‘ie lewe/ in o’s ewige strewe na transformasie/ o’s gelaat met n oormaat bagasie/ jare van molestasie/ son’er o’s toestemming geraak deur verwoerd... https://t.co/H3S6F0ccnl
‘kyk, dis in my chromosome/ die gebruik van mikrofone/ dis ongeraakd soos maagd, gebore in ‘ie hart van lente/ skilder van prente by wyse van denke/ pen, papier instrumente/ instrumentieel vi’ die metafisiese eksperimente ...’
‘kriminele aktiwiteite/ narkotiese gebruike, die tik & ‘ie wit pype/ het o’s gevang soos stompneus/ broe’se wat is, word was & nooit wat hul kon wees ...’