Dié episode is een met skop! Woensdag, 13 November, 19:00 op @SABC_2. Vir die voorgereg maak Yolani garnale met rum-en-rissiekonfyt. Vir hoofgereg maak sy ‘n absinth-stifado met griekse aartappelwiggies en Lindé maak ‘n kits-mead-crème-brûlée vir nagereg. #Spyskaartsabc2
Spyskaart spring weg 6 November @19:00 op @SABC_2 (192). Vir voorgereg vind Lindé en Yolani meer uit oor CBD-olie en gebruik dit in hummus en platbrood. Vir hoofgereg maak Lindé Koreaanse kortrib-wraps en aktiewe houtskool inspireer Yolani om ‘n swart pavlova te maak vir nagereg!
Ontmoet weer ons twee sjef-aanbieders, Lindé Graaff en Yolani Abrahams:
Seisoen 2 van #SpyskaartSABC2 is binnekort op @SABC_2 Yolani en Lindé gaan ook hul gunstelingdisse maak en bietjie eksperiminteer met bestanddele…. Volg ons om te sien wat dié twee sjefs gaan aanpak!
Spyskaart is terug! 6 November op @SABC_2 Hou ons sosiale media kanale dop vir meer inligting. Volg @spyskaartsabc2#SpyskaartSABC2 https://t.co/vXVNtcyB4T
Nou kyk.. vir die eerste keer in die laaste 72 uur kan ek nou uiteindelik op my gat sit en vir julle my beste en die familie se heel gunsteling resep deel.. die EGGNOG... my oom Jeff Clause het ons voorgestel... https://t.co/Oec4JD3QfC
Die is seker my 'All Time' gunsteling kersfees nagereg... hy is lig, roomerig, en vol geure!!! Perfek vir na n groot swaar kers ete.... yummmm — feeling festive
Resep #1 van die Kersfees SPYSKAART!!
VOORGEREG: Rooi wyn peer & Bloukaas tert.
• Die resep is een van my gunstelinge.. dit laat my dink aan n tiepe kaasbord met n goeie glas wyn... Dit is lig.. smaakvol en... https://t.co/fgTVTufejN
Kersfees is om die draai!!!
Deel bietjie : wat is op jou spyskaart die kersdag? En waarna sien jy die meeste uit die kers seisoen?
Ek gaan vir die volgende 5 weke, 5 heerlike kers resepte met julle deel..
•... https://t.co/s64ciSj6Jh
SAY WHAT!!!
Ek word geseën met nog n seisoen van SPYSKAART!!
Nuwe Provinsies... Nuwe Advonture... Nuwe mense... en beste van alles... NUWE RESEPTE!!!
SPYSKAART 2 HIER KOM ONS!!
Ek kan nie wag nie!! — feeling blessed