Voel....hoe jou woorde aan my raak
Lag....en niks anders maak meer saak
Jy is, jy is, jy is
Vertel weer die storie wat ons nooit wou glo nie
Jy is, jy is, jy is
Nou staan ek kaal voor jou
Kaal sal jy my so onthou
Deursigtig niks word weerhou
@Christia_Visser
Hierdie baba van my sukkel nie om te eet nie. 🍝😂 Daai was seker al sy sesde hopie spagetti wat Elah aandra en hy hou net aan! 😳Johannes Samuel, my vriendelikste lekker eet seuntjie! ❤️😍❤️