@watsenaam Ek drink Sutent. Vat 3 mde om te sien of dit werk. Daarna sal prognose makliker wees. Reeds versprei na skedel, lewer, werwel, lewer en limfkliere. Dit is 'n agressiewe kanker, maar reageer gewoonlik goed op die meds.
Lessies na 2 maande met nierkanker:
- 'n Dag sonder pyn is die grootste geskenk. Morfien is die 2de grootste geskenk.
- Mense gee nog om.
- Die vermoë om dose te verduur krimp daagliks, en so word jy ook maar 'n doos.
- Die klein goedjies maak nie meer saak nie, maar sommige
- help jou pêlle (jy het meer as wat jy dink) om nie die klein goedjies vir groot goed aan te sien nie.
- Druk jou mense, jou vrou, jou kinders. Hulle is jou alles (dankie Bobby, klink nie of die Procydin werk nie).
- alles wat jy wil sê, is reeds gesê. In die Bybel of in 'n song
- mense gaan verbaas as jy vra hoe dit met hulle gaan, veral as dit klink of jy die vraag bedoel.
- party dae is die grootste oorwinning om uit die bed uit op te staan. Vier dit met 'n rooibostee in die herfssonnetjie
- Movicol
- Drink die bêrewyn. Koop nog.
@mspr1nt It is a Unifi AP. All your APs can have same name and password. Devices move seamlessly between APs (mesh). Speed is 600Mbs. Uses both 2.4 and 5Ghz (important if you live in a complex). Gets its power over the LAN cable (tidy!). I'll gladly help you plan your layout. I have time