Ek is vanaand 17:30 op Lockdown Liedjies en 19:00 doen ek 'n opvolg Laurika Rauch konsert (met so' n paar van my eie liedjies tussendeur) op my page Mari Bosman Musiek. Tune in! πΈπ· https://t.co/zaejntV3Ri
Ek is vanaand 17:30 op Lockdown Liedjies en doen 19:00 'n Laurika Rauch opvolg konsert gemeng met van my eie liedjies. Tune in! πΈπ· https://t.co/Z2ZkOlzkyS
Ek is nie iemand wat fotos in die gym post nie.. Maar hierdie is gelukkig buite! Oefen met sΓ³ 'n view is maklik π» @ Planet Fitness Olympus https://t.co/wXTZb9ILHi
Vanoggend gooi ek musiek oor my pap! Kom maak 'n draai by Relish Bistro (Hatfield) vandag 4-7pm en Sondag Cowhouse Market 11-2pm! https://t.co/rYTt8SBzEL