Is julle reg vir braaidag Vrydag? En vir โPloeg Jy?โ My eerste enkelsnit en musiekvideo vanaf my nuwe album. Man julle gaan lekker braai Vrydag met die liedjie! Ek kan nie wag dat julle dit hoor nie! Retweet solank.. ๐ Ek gaan dit vir julle baie lekker maak!