Hierdie is, na my beskeie mening, 'n briljante onderhoud en weerlegging @MulderCorn!
Absoluut die moeite werd om na te luister.
https://t.co/GCtgyy2JXc
Freedom Front Plus leader Corné Mulder believes stable coalition governments can revive struggling municipalities. The party held a town hall discussion in Cape Town this week, ahead of the local government elections. Tune in to #eNCA on #DStv403.
Not sure who your VF Plus candidate is? Find out in under a minute!
Type in your first name, surname and ID number and see who is your ward candidate. It is time, go vote on 4 November VF Plus!🗳️💚
Weet jy wie jou VF Plus-kandidaat is? Vind binne ’n minuut uit!
Tik jou naam, van en ID-nommer in en sien wie is jou wykskandidaat. Dit is tyd, stem op 4 November VF Plus!🗳️💚 @MulderCorn@Willie_Spies@RenaldoGouws
@VFPlus Rubio's speech must go down as one of the greatest in modern history. Timely too. Everytime someone sings Coetzee's kumbaya, cities burn, nations crumble and beauty disintegrates.
Reeks van vier episodes: Vir wie moet ek stem?
@AfriForum verbind hom nie aan enige politieke party nie, maar moedig ons lede wel aan om seker te maak dat hulle op 4 November hul stem uitbring vir die party van hul keuse.
My onderhoud met die leier van die VF Plus, dr. Corné Mulder (@MulderCorn) , is reeds vir AfriForumTV opgeneem as deel van ’n reeks waarin politieke leiers self die geleentheid kry om AfriForum-lede te probeer oortuig om vir hulle te stem.
Onderhoude is ook reeds met Willie Spies en Cilliers Brink, die burgemeesterskandidate vir die Tshwane-metro van onderskeidelik die @VFPlus en die @Our_DA, opgeneem. Ek sal ook eersdaags ’n onderhoud met die DA se leier, Geordin Hill-Lewis, voer.
Die onderhoude sal eersdaags op https://t.co/CiWsAeTqYT en AfriForum se YouTube-kanaal beskikbaar wees.
Western liberals imported the third world into France and other countries in the name of diversity and compassion. They ignored fundamental questions of assimilation and compatibility. They were told it would lead to this and they didn't listen.
I pray that France, a beautiful country of amazing people, will stop this madness before more of its landmarks burn.
And I hope Americans are paying attention. This is the future congressional Democrats seek for your country.
Terwyl verhoudinge tussen Suid-Afrika en die VSA op ’n naaldpunt gebalanseer is, het die DA se hoofstrateeg, Ryan Coetzee, olie op die ANC se anti-Amerikaanse optrede gegooi met ’n skerp aanval op die VSA en Westerse waardes in die algemeen.
Coetzee het in reaksie op ’n belangrike toespraak van die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, op 7 Oktober 2026 by die Akropolis in Athene, Griekeland, op X verklaar dat leiers soos Rubio ’n “tradisie” verteenwoordig wat "die verkeerde een" is en dat dit "weer en weer en weer verslaan moet word”.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://t.co/bvVNxikmYi