AFFIE-RUGBY
Die Witbulle sou vanjaar aan die Supaquick Premier Interschools toernooi deelgeneem het. Die organiseerders het hierdie beeldmateriaal van vroeër hierdie jaar in ‘n “School of the week”-insetsel omgeskakel. https://t.co/wEDzMJk8qo
AFFIE-ATLETIEK
11 atlete gekies om AGN te verteenwoordig by SA's:
Baie geluk aan:
Edmund du Plessis, Eckhart Potgieter. André Erasmus, Van Reenen Kruger, Luke Brand, Duncan Robertson, Marcel Loots, Carlo Brink, Damian Oosthuizen, Juandré Pienaar en Hencu Lamberts.
@AFGRI
AFFIE-ATLETIEK
SA Skolerekord in die seuns onder 19 jaar was die 2012 Affie-span se 40,86.
Hierdie vier spoedvrate het dit vanaand verbeter na 40,53!!
#affies100#spoedsebaas@AFGRI1
AFFIE-AKADEMIE
Baie geluk aan mnr Niel Coetzer wat 'n toekenning van die Gautengse Onderwysdepartement ontvang het vir die beste gr 12 Geskiedenisuitslae in die Tshwane Suid-distrik.
Dit is voorwaar 'n spogprestasie!
'N EEU VAN GENADE
Afrikaanse Hoër Seunskool het vandag presies 100 jaar gelede sy deure geopen in die woonhuis van Genl Piet Joubert, Visagiestraat 218. Drie personeellede het onderrig verskaf aan 44 leerders.
Vandag kyk ons met trots en dankbaarheid terug op 'n eeu van genade
This victory reminds us that there is nothing apologetic or average about South Africans. Our country and its people are exceptional when they come together. Say what you want,we will write our own story in South Africa 🏆🏉 #worldchampions#itscominghome#sharksboks 📷stevehaag
AFFIE-FIETSRY
Affies se fietsryspan is gisteraand tydens die Gauteng-Noord prysuitdeling aangewys as die beste seunspan, sowel as die beste algehele span na afloop van die vierde been van die Spurreeks.
Lees verder by die skakel hieronder .
https://t.co/VxlXaBL3Vw