@steve_hofmeyr Haha!! Jy is lekker snaaks!! Ek sukkel juis met my laptop...dis net die reuk van daardie een wat jy wat my bietjie pla anders sou ek dalk belangstel 🤣🤣🤣
#lightsared
5maande geen shows gedoen nie!
Ek mis die verhoog en om saam met mense te kuier by die konserte!
Maar glo en vertrou God het n groter plan vir almal in die bedryf!
#kwarantyn Waar was #SpanScheeper se druiwekonfyt? Laas keer toe daar afgewyk is van die opdrag omdat hulle nie tamatieslaai gehad het nie, het niemand punte gekry nie....hoe werk dit? #Spanleroux julle is tops!
Letter in today’s Times signed by 51 world class singers and Opera Companies. Please repost as far and wide as you can. These voices must be heard. -bc
Comair just voluntarily filed for business rescue.
Caxton just pulled entire magazine business.
Edcon in business rescue.
Associated Media liquidated.
Only 6 weeks of lockdown. Imagine another 6 weeks. We need to end this lockdown.