Die SBA - Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se eerste radiodrama is nou op ons webtuiste! Luister hier na die dramastuk, Deur die vuur vir jou. https://t.co/yIm4PW48od
Het jy geweet dat die SBA se onstaan byna parallel loop met die geboorte van ons land se demokrasie? Lees hier meer. https://t.co/7xWZ0gDVJ1 #vinnigefeite#SBA#SigbaarAfrikaans
Ons eerste radiodrama word Maandag, 16 Januarie op Paarl FM uitgesaai. Maak seker jy skakel Maandag om 09:00 op https://t.co/9wiWurtuxj in!
#SigbaarAfrikaans#Drama
Na 'n bedrywige en besige jaar groet ons eers.
Mag jy en jou gesin 'n liefdevolle, vreugdevolle feesseisoen en 'n voorspoedige 2023 hê!
Sien volgende jaar!
https://t.co/GlXMoAt69N
A great discussion this afternoon about the value of theatre in the education environment with Sandra Prinsloo, Niel le Roux and Gerswin Cupido from @sbafrikaans#ListenAndLearn
Die SBA se ondervoorsitter, prof Michael le Cordeur, gesels vandag op RSG se leefstylprogram, Driesestig. Maak seker jy skakel om 13:30 op 100-104 FM in om meer oor ons projekte uit te vind.
Volg die skakel om die gesprek aanlyn te luister. https://t.co/bJGdSsYwYf
Die SBA se voorsitter, Sandra Prinsloo, het die titel as beste vroulike speler vir haar ongelooflike spel in "Die Moeder" by vanjaar se Toyota US Woordfees-toekennings gewen. Baie geluk Sandra.
Matrikulante landwyd is voor die laaste hekkie in hul wedloop oftewel hul skoolloopbaan. Die SBA staan saam met julle onderwysers, ouers en mentors langs die kantlyn en skreeu: "Hou bene hou!" #matrieks2022#eindeksamen#SigbaarAfrikaans
The @WCGovAgri together with the @WCEDnews & @sbafrikaans are hosting the World Food Day School Competition Award function at the Mullersrus Primary School today. This initiative is aimed at encouraging youth to eat healthy & promote food self-sufficiency through food gardens.
Die laerskool Paul Greyling in Vishoek se kleinspan wat die afgelope maande 'n weeklikse storievoorlesing van Celestine Lourens, 'n voorleser van die SBA se Zoë-voorleesprojek gekry het, is die week elk met 'n sertifikaat beloon.
#SigbaarAfrikaans#Leesisnfees#SBA
Die afgelope twee maande is ons behoorlik bederf met mooi verjaarsdagwense wat in verskeie kreatiewe maniere oorgedra is. Nadia Dryer is deur 'n onafhanklike paneel gekies as die wenners.
Baie geluk julle!
#SigbaarAfrikaans#SBAverjaar#30jaarvieringe
Laerskool Vorstereiland in Keimoes se Zoë-leesgroepie onder leiding van hul leser, Noline Gokaamang, het die kleurvolle verjaarsdag kunswerke gemaak om die SBA geluk te wens.
#SBAverjaar#30jaarvieringe#SigbaarAfrikaans#veelsgeluk
Ons vier ons 30ste bestaansjaar! Die kleinspan van Saron Primêr het onder leiding van hul voorlesers, Neil en Marjorie Jacobs, die oulike video waarin hulle die SBA gelukwens, opgeneem.
#30ste#SBA#veelsgeluk#sigbaarafrikaans