#SkoleTop10 kuier hierdie week by Hoërskool Klerksdorp. Ons loer in by die skool se museum. Ons sien ook hoe die skool ‘n vuurpyl maak waarmee hulle heelwat rekords behaal het. Maak seker jy skakel in Maandag, 18 Junie, om 17:30 op kykNET NOU. https://t.co/uqqJuOJ0oh
Kyk wie kuier by my. Francois Nolte. Die groot baas van Top 20 het kom inloer en dit was awesome om hom as gas te hê.
Vanaand deel ons alles wat jy moet weet oor Sondag aand se Ghoema Toekennings. Moenie dit mis nie!
8pm slegs op KyknetNOU, 146. #GaanVirGoud
Ek hoop almal het n heerlike en geseënde Paasnaweek sover.
Vanaand om 8pm skuif ons weer reg vir die Top 20. En my gas is die man met die willer kuif as myne, Jak de Priester.
KynetNOU, kanaal 146.