@steve_hofmeyr Die derduisende Rande kan liewer op ons boere spandeer word.
Bou vir hulle plaasdamme
Plant spekbome – dit groei vinnig en maklik (steek net ‘n takkie in die grond,) vereis min water en skei baie suurstof af.
Kry hommeltuie om plase te “patroleer”
Koop voer en diesel aan
@pietcroucamp indien "Mandela" ontbreek, sal dit van weinige betekenis wees. 20 jaar gelede sou sy dit ook kon waardeer het.
'n Vasgestelde datum, bv 1 Maart elke jaar vir naamveranderinge (dorpe, stede, lughawes ens) om gepaardgaande kostes te besnoei. Selfs die wêreldkaarte word betrek.
Watwaa! Petrol attendants are always alert but this one is a master. He saved the customer and taught the thugs a lesson. Anyone who knows who he is? He deserves an award.
@PieterSchoema15 dit is nie net vir huisves nie broer. Boere het self nie geld. Hoe gaan hulle vir 2 ouens en families pensioen, verskering, salarisse, bakkies, petrol, vergoedl? Jammer ons wit ouens WIL NIE op afgeleë plase bly. Kry hommeltuie, daar is baie ander voorsorg wat hulle kan tref.