LYN VAN DIE DAG 2021/09/02 - " ... Dis hier waar ek veilig voel, Onder versagtende omstandighede, Trap ek dalk nou op jou tone?, Ek is nie veel van 'n danser nie, maar ek sal dans as ek dronk genoeg is. ... " - @VanCokeKartel - Voor Ons Stof Word
https://t.co/SfDUkEt0Dy
LYN VAN DIE DAG 2021/09/01
- " ... bloed en yster, bloed en grond, bloed en olie, bloed en grond, bang en lui en desperaat, daar's niks nuuts onder die son nie ... " - @Fokofpolisiekar - Brand Suid-Afrika
https://t.co/Sln9iBBSj4
#LynVanDieDag@vetseun
VIDEO VAN DIE DAG 2021/09/01
- @JanieBay - Herfs; Ek Glo Nog In Jou; Die Heelal (Dapper Sessies) VID >>> (2021)
https://t.co/A92uQHlXgM
#VideoVanDieDag@vetseun
LYN VAN DIE DAG 2021/08/31
- " ... kom ons raak wilder as die wildtuin, 'n stokou, klipharde geraas, 'n vuurpyl wat die mensdom rond en bont jaag, kom ons raak wilder as die wildtuin ... " - @DieHeuwelsFantasties - Wilder As Die Wildtuin
https://t.co/FVmkSAZJGb
#LynVanDieDag